“Die voorman is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem voordat die polisie op die plaas aangekom het.”
Durban nié meer gasheer vir Statebondspele
Durban in KwaZulu-Natal is nié meer die gasheer vir die Statebondspele in 2022 nie.
Lyk spoel by Pta-wateraanleg uit
Werkers by ʼn afvalwateraanleg in Pretoria het Maandagoggend op ʼn onbekende man se liggaam afgekom.
Malaria: Simptome en voorkoming
Die Universiteit van Pretoria (UP) het ʼn inligtingsdokument uitgereik met inligting oor malaria.
Tydelike Prasa-raad aangewys
Dipuo Peters, minister van vervoer, het Maandag ʼn tydelike raad vir die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) aangewys.
Baba-ontvoeringsdrama: Paar kruip agter serpe weg
Die ma en haar minnaar wat in hegtenis geneem is ná die “ontvoeringsdrama” van haar een maand oue baba Vrydag in Durban, het Maandag vlugtig saam in die hof verskyn.
[Video] Angus-biddag nie regstreeks uitgesaai
“Mense vra of ons dit regstreeks gaan uitsaai. Nee, ons gaan nie. Hoekom? Want die mense moet self kom”.
Talle dood toe bus in skare inploeg ná ‘tref en trap’
“Die oorskot van mense se liggame het op die pad gelê. Daar was net bloed oral. Jy kon hoor hoe mense huil en smeek vir hulp, maar mens kon nie sien wie lewe en wie nie.”
Nuuskommentaar: Siener of rigter van die volk?
Wat hou die toekoms vir die Afrikaner volgens Suid-Afrika se bekendste siener, Niklaas van Rensburg in?
Vyf vroue dood in kar gevind
Die Vrystaatse polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom nadat die liggame van vyf vroue oor die naweek in ʼn motorwrak aangetref is.
Juffrou sterf ná perdongeluk
“Hou ons asseblief nog in julle gebede”.
Madeleine McCann: Nog geld vir soektog
Madeleine se ouers het onderneem om nooit op te hou soek na hul dogtertjie nie.
Pta-paramedikus sterf ná rooftog
ʼn 32-jarige paramedikus is dood nadat hy oor die naweek tydens ʼn rooftog in Pretoria geskiet is terwyl hy aan diens was.
Die wêreld in foto’s – 13 Maart 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Landbou-ekonoom op kleinhoewe vermoor
ʼn Senior lektor aan die Universiteit van Pretoria (UP) is op sy kleinhoewe doodgeskiet.
Drie in hof vir Durban-baba se ‘kapingsdrama’
Die ma van die “ontvoerde” een maand oue babadogtertjie van Durban, die ma se kêrel en nog ʼn vrou verskyn Maandag in ʼn Durbanse hof.
Huiseienaar skiet inbreker met eie vuurwapen
“Die eienaar van die huis beweer hy is deur die verdagtes wakker gemaak voor hulle op kontant aangedring het.”
Man wat ‘wit mense en Indiërs wil vermoor’ aangekla
Strafregtelike klagte is Sondag teen ʼn Facebook-gebruiker ingedien nadat hy op die sosialemedianetwerk gedreig het om wit mense en Indiërs te vermoor.
Molefe wil hof toe oor Prasa-besluit
Molefe beskuldig die minister daarvan dat sy die raad ontbind het om ʼn ondersoek na verkwistende en onreëlmatige besteding van miljarde rande te keer.
Staking dreig oor Eskom-besluit
“Ons sal staak, indien nodig, en indien dit tot gevolg het dat die land in donkerte gehul word, dan is dit die strategie wat ons moet aanneem.”