ʼn Groep individue en organisasies het ʼn klag oor ernstige taalregteskending teen die Suid-Afrikaanse regering by die Verenigde Nasies (VN) se Menseregtekomitee ingedien.
S&P gradeer SA af na rommelstatus
Die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s (S&P) het Suid-Afrika van BBB-tot BB+ afgegradeer, met ’n negatiewe vooruitsig.
Bom op trein dood 10, beseer 50 in Rusland
ʼn Bomontploffing het Maandag tien mense se lewe geëis en 50 beseer in een van Rusland se moltreine in St. Petersburg.
15-jarige sterf toe hy motor bestuur
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het die motor ʼn ent weg van die pad af opgespoor.
Mans swaar gestraf vir moord, ontvoering
Ntanzi en Sindane is met skerp voorwerpe gesteek en daarna doodgeskiet.
Spotprent 3 April 2017
Jerm se spotprent vir 3 April 2017.
Die wêreld in foto’s – 3 April 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vermiste bejaarde gevind
ʼn Bejaarde man van Umhlanga in KwaZulu-Natal, wat Saterdag op pad terug van ʼn kerkdiens vermis geraak het, is gevind .
70 j. getroud toe sterf hul minute ná mekaar
“Ek het haar Sondag gaan besoek en toe sy haar oë oopmaak, het sy my gevra waar oupa is. Sy het my vertel hy het nog laaste aan haar gesê: ‘Ons is regte pasmaats, nè?’ Hy kon haar nie meer onthou nie, en dit het haar afgetakel.”
Twee kritiek ná transitorooftog
Twee mans is in ʼn kritieke toestand nadat hulle Maandagoggend tydens ʼn transitorooftog in die Johannesburgse sakesentrum geskiet is.
‘Wit grondeienaars het ook regte’
Politici se mees onlangse uitlatings oor grondonteiening is so kommerwekkend dat dit nou duidelik is dat daar geen dispuut meer bestaan oor die kwessie van onteiening nie.
Tesourie ontken kernkraggerugte
Die nasionale tesourie het Sondag gerugte dat kontrakte vir Eskom se kernkragbouprogram onderteken is ten sterkste ontken.
Beveilig jou huis só die vakansie
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ʼn paar handige wenke gegee wat vakansiegangers in gedagte kan hou om hul eie, asook die veiligheid van hulle huise te verseker terwyl hulle uitstedig is.
Spookstad was glo eens hoofstad van Syroete
Chinese argeoloë glo hulle het die oorblyfsels van die hoofstad van die antieke Syroete gevind.
Talle behandel ná chemikalieë by fabriek lek
Talle mense moes Maandag behandeling ontvang nadat chemikalieë glo by ʼn fabriek in Germiston aan die Oos-Rand gelek het.
Hond red talle trougaste van selfmoordbomaanvaller
Die bomme wat aan haar lyf was, het ontplof net voor sy by die saal waar die seremonie gehou is kon instap.
[Foto’s] Boere in Williston: ‘God weet ons kan nie meer nie’
“Voer vir die diere, voer vir die mense, noem dit, ons kort dit. Enigiets sal help.”
Bloem-student doodgeskiet: ‘Ek vra nie vir God hoekom nie’
Die 18-jarige student wat Saterdag tydens ʼn rooftog by ʼn studentehuis in Bloemfontein doodgeskiet is, was alleen by die huis toe die rowers toegeslaan het.
Verkragter swaar gestraf
Hy het vroue ‘n saamrygeleentheid gebied, waarna hy met hulle na ʼn oop veld toe gery en hulle dan beroof en verkrag het.
Nuuskommentaar: Hoe bring jy ’n outokraat tot ’n val?
Intussen broei die “opstand” teen Zuma oor bykans die ganse veld.