Die getal verdagtes wat in hegtenis geneem is, staan op ses nadat twee van die aanvanklike verdagtes wat aangekeer is, ná deeglike onderhoude vrygelaat is omdat hulle nie met die misdaad verbind kan word nie.
Ses waarskynlik dood ná skip Amerikaanse brug verwoes
Daar word oorgeskakel van ʼn soek-en-reddingsoperasie na ʼn herwinningsoperasie met die ses konstruksiewerkers wat vermoedelik dood is. Hulle was op die brug besig om slaggate te herstel.
AfriForum vier 18 jaar van selfdoen
“Ek is veral trots daarop dat ons, in talle gemeenskappe met ’n ons-sal-self-benadering, vandag op groot skaal ’n rol kan speel in die bou van ’n toekoms vir ons, ons gemeenskappe én ons nageslag.”
Hof hoor Eskom se appèl aan oor beurtkrag-kwytskelding
Eskom wil appelleer teen ‘n uitspraak wat ononderbroke kragvoorsiening vir onder meer openbare skole, hospitale en die polisie verseker.
Steenkoolkontrak: ‘Eskom speel vir tyd’ – AfriForum
Eskom werp skynbaar alles in die stryd om te verhoed dat hy inligting rakende sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte in die volgende tien dae aan AfriForum moet openbaar.
DA versoek OVK om SA’ners oorsee op niewerksdae te laat stem
Dit volg ná teenstrydige inligting ontvang is van verskeie diplomatieke sendings wat betref stemdae oorsee en beskikbare tye vir die betrokke ambassades en hoëkommissies.
Rand Water: Waterbesnoeiings dalk iets van die verlede
Die hof het vandag bevind dat Rand Water se waterbesnoeiings op sigwaarde onregmatig was en bepaal dat AfriForum die hof in die toekoms weer op ’n dringende basis vir ’n interdik moet nader indien hy bewus word van enige soortgelyke waterbesnoeiings deur Rand Water.
Veiligheidswag verdink van moord op Delmas-plaas
Wessel Badenhorst (55), ʼn veiligheidswag, is in hegtenis geneem op aanklag van moord en poging tot moord.
Soektog na oorlewendes ná brug ineenstort
Die son het intussen opgekom in die Amerikaanse stad Baltimore en daar word in dié stadium na enige oorlewendes in die Patapsco-rivier gesoek.
Landelike misdaad ‘meer as net statistieke’
“Agter hierdie syfers is die werklikheid van traumatiese lewensverlies, voedselsekerheid wat bedreig word en werksgeleenthede wat in gedrang kan kom.”
LUR vir onderwys sê jammer vir Elana Barkhuizen
Noordwes se LUR vir onderwys het ná bykans vyf jaar skriftelik om verskoning gevra vir die skending van ʼn onderwyseres van Schweizer-Reneke se menseregte.
Kolleges skuld SA ‘die waarheid’ – Blade Nzimande
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, sê Educor het talle kanse verspeel om die benarde situasie van sy onderskeie onderriginstellings te probeer beredder en boonop oor studentesyfers gejok.
Formele sektor skep poste in 2023
Sowat 10,7 miljoen mense was teen einde verlede jaar in dié sektor werksaam.
Slagboomkruising: ‘Hoeveel moet nog sterf?’
Hoeveel mense moet nog met hul lewe boet voordat daar iets aan die “kruising van die dood” op die N11 en R33 naby Marble Hall in Limpopo gedoen word?
Dag lange beurtkragblaaskans
Die beurtkragverligting duur tot Woensdag om 16:00, wanneer fase 2 weer sal inskop.
Onwettige sigarette kos SA miljarde
Suid-Afrika verloor jaarliks miljoene weens onwettige sigarette. Trouens, luidens ʼn onlangse studie deur die Universiteit van Kaapstad het Suid-Afrika sedert 2010 miljarde rande afgestaan weens sigarette wat onwettig die land binnekom.
‘Lekker mense, tasbare gees’ op Super Sokkie-bootreis
“En elke keer as almal op die boot ‘Kaptein’ en ‘Jy soen my nie meer nie’ so lekker uit volle bors saamsing terwyl die Maroela-strandballe deur die lug vlieg, dink ek: Dis ons lesers dié, en hulle is lekker mense.”
Geskiedkundige wen vir Jeppe se oorlede spanmaat
Vir die seuns van Jeppe High School for Boys het dit nie Maandag soseer oor wen gegaan nie, dit was eerder om hulde aan hul oorlede spanmaat, Kaiden Bowie (16), te bring.
Mosie van wantroue in speaker oorweeg
Die DA sê daar is geen rede waarom ʼn spesiale sitting van die parlement nie al volgende week belê kan word om die mosie teen Mapisa-Nqakula te oorweeg nie, gegewe die feit dat die huidige parlement binne maande ontbind.
Gewapende owerhede deursoek musikant se huise
Dit spruit uit ʼn saak van beweerde mensehandel wat deur die Amerikaanse departement van binnelandse veiligheid teen Combs (54) geopen is.