ʼn 14-jarige skolier wat in die hospitaal opgeneem is nadat sy skoolhoof hom glo aangerand het omdat hy na bewering R150 gesteel het, het aan sy beserings beswyk.
Broers by slaghuis doodgeskiet: Name bekend
“[Die rowers] het die winkel op 31 Desember ook aangeval. Ons het terugbaklei en hulle het begin skiet. Hulle het later weggehardloop sonder enige geld. Dit is dieselfde groep wat vandag teruggekom het,” het die twee mans se broer gesê.
Vyf in hof oor OR Tambo-rooftog
Vyf persone wat die afgelope naweek in hegtenis geneem is in verband met ʼn gewapende roof by OR Tambo Internasionale Lughawe op 7 Maart, het Maandag in die hof verskyn.
Noorweë het gelukkigste mense ter wêreld
Volgens die uitslae van die jongste VN-indeks wat geluk meet, is Suid-Afrika nie ʼn besonder gelukkige nasie nie.
Krokodil val tiener aan ná vriende se uitdaging
“Nie een van ons het gedink hy gaan werklik in die water spring nie – Maar toe spring hy. Dit het alles so vinnig gebeur. Hy was skaars in, toe skree hy om hulp. Daar was bloed oral en hy het nie ophou skreeu nie.”
Vrou in hof vir ‘huurmoord’: Vorige man ook vermoor
Nadat ʼn vrou Sondag in Mpumalanga in hegtenis geneem is omdat sy na bewering ʼn huurmoordenaar gekry het om haar man te vermoor, kyk die polisie ook nou meer in diepte na die moord op haar vorige man.
Die wêreld in foto’s – 20 Maart 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nog twee vas ná kerkrooftog
Hoewel daar aanvanklik berig is slegs een skoot is in die kerk afgevuur, het dit intussen aan die lig gekom verskeie skote is afgevuur.
Onnie voor leerders doodgeskiet
“Dit is ʼn absolute barbaarse voorval wat almal in die onderwyssektor geskok het.”
Modelbaas eers dan gevonnis
Dawie de Villiers, ʼn modelagentskapbaas van Kempton Park wat verlede maand skuldig bevind is aan onder meer verkragting en die blootstelling van kinders aan pornografie, word eers later vanjaar gevonnis.
Twee broers in Pta-slaghuis doodgeskiet
Twee broers, wat ʼn slaghuis in Pretoria besit, is vroeg Maandagoggend in die slaghuis doodgeskiet.
‘Menslike fout’ rede dat jagluiperd 3-jarige doodbyt
Die bekende Suid-Afrikaanse natuurbewaarder, John Varty, het Maandag gesê die jagluiperdaanval die afgelope naweek, wat tot die dood van ʼn driejarige seuntjie gelei het, is deur ʼn menslike fout veroorsaak.
George-vrou vermoor: Verdagte vrygelaat
Isabella Kruger (77) se liggaam is in ‘n bad vol water gevind.
Metrobeampte-video: Motoris nou ook aangekla
Die motoris wie se selfoon na bewering tydens ʼn onderonsie met ʼn beampte van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) uit sy hand geklap is, word ook nou strafregtelik aangekla.
kykNET-aanbieder aangeval, beroof
Die aanbieder en ʼn student is deur rowers met houtpale geslaan en klippe bestook voordat hulle selfone gesteel is.
Nuuskommentaar: Apartheid en kolonialisme maak steeds opslae
Die diskoers oor premier Helen Zille se gewraakte twiet oor kolonialisme word skynbaar heeltemal buite verband en proporsie geruk. Dat dit gebeur, dui egter op diep foutlyne in die Suid-Afrikaanse samelewing, wat baie voetwerk, hope kennis en wavragte insig vereis.
Familie stukkend ná ‘droomdogter’ sterf
“Ek het net heeltyd vir haar gesê: ‘Sussie, Pappa is hier. Ek is hier.’ ʼn Paramedikus wat toevallig ook daar was, het kom help. Ons het alles probeer.”
Oud-Springbokheld geopereer ná ongeluk
“[Ek] is heeltemal oorweldig deur die ondersteuning en goeie wense van oor die wêreld – dankie.”
Eerste e-tol-uitspraak gelewer
Sanral meen die hofuitspraak skep ʼn presedent vir toekomstige sake terwyl Outa meen dit is egter nie die geval nie.
Minister appelleer oor Valke-hoof
“Die minister glo die jongste verwikkeling is in die beste belang van geregtigheid en die voortgesette stryd teen misdaad en korrupsie in die land.”