Velaphi Khumalo gaan strafregtelik vervolg word deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), het Gail Smith, woordvoerder van die MRK, gesê. Die kommissie het “alle individuele klagtes…
Dokter vas in Limpopo
Die Valke het ʼn 44-jarige mediese dokter in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog, vervalsing en diefstal.
Krugersdorp-moorde: Sy het glo foto’s van lyk op foon
Dit is van die skokbesonderhede wat Woensdag in die Roodepoort-landdroshof aan die lig gekom het tydens drie van die vier verdagtes se borgtogaansoeke.
Die wêreld in foto’s – 13 Julie 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
[Video] Zim-verbod knak Musina-besighede
Ondernemings in die Suid-Afrikaanse grensdorp Musina trek noustrop weens Zimbabwe se onlangse verbod op die invoer van verskeie kossoorte en ander goedere.
Eksplisiete skildery van Zuma en Gupta skok
Ayanda Mabulu is nie ʼn vreemdeling vir omstredenheid nie, maar talle meen met sy jongste skildery van pres. Jacob Zuma het hy dit dié keer te ver gevat. WAARSKUWING: Maroela Media het die skildery gesensor, maar dit kan steeds moontlik sensititiewe kykers of kinders ontstel.
Pa tydens huisroof doodgeskiet
Die Gautengse polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na drie verdagtes wat Woensdag in ʼn die vroeë oggendure ʼn 66-jarige man in sy huis in Meredale, Johannesburg, doodgeskiet het.
Uitspraak in ‘grootste regstellendeaksie-saak nόg’ dan gelewer
“Hierdie uitspraak sal die hele staatsdiens se toekomstige toepassing van regstellende aksie bepaal.”
OB-opvolger: ‘G’n plek vir ʼn skoothondjie nie’
Die proses om ʼn nuwe openbare beskermer (OB) aan te stel is goed op dreef. Nico Strydom het gaan ondersoek instel na die OB se verantwoordelikhede, regte en magte, asook wie moontlik volgende in die warm stoel gaan inskuif.
Vier weer in hof vir mangat-moord
Die vier verdagtes wat teregstaan van die moord op Danie Dreyer (64), voormalige polisiebrigadier en sakeman van Pretoria, het Dinsdag weer in die hof verskyn…
[Video] Vrou in hof oor ‘rassistiese uitsprake’ ná rooftog
Nóg ʼn eiendomsagent wat in die sop beland het oor rassistiese uitsprake verskyn vandag in die Randburg-landdroshof.
Nuuskommentaar: Tyd dat Navo en Rusland spanning verlig
Uit verskeie nuusbronne wat gesaghebbendes aan weerskante van die spanningslyn aanhaal, blyk dit dat die wêreld tot gevaarlik na-aan ’n gewapende konflik tussen Oos en Wes beweeg het.
Gekaapte man kritiek in veld gelos
ʼn Man in sy 30’s is Woensdag in die vroeë oggendure met verskeie skietwonde in ʼn veld in Johannesbrug opgespoor.
Lyk in motor gevind
ʼn 67-jarige man is Woensdagoggend dood in ʼn motor langs die R59 in Alberton aan die Oos-Rand aangetref.
MRK gekap oor ‘diskriminerende optrede teen minderhede’
Die Menseregtekommissie (MRK) het gesê beskuldigings dat hy selektief is oor sake waarby uit eie oorweging betrokke geraak word, is vals.
Duitse egpaar verhoor oor babalykies
ʼn Egpaar se verhoor het in Beiere, Duitsland, begin nadat agt babalykies in hul woonstel gevind is.
Metrobus-staking verby
Metrobus het ʼn ooreenkoms met stakende werkers bereik om ʼn einde te bring aan die afgelope staking.
[Video] Nuwe speletjie op almal se lippe
Pokémon Go, ʼn realiteitspeletjie wat gebaseer is op die bekende Japannese karakters uit die 1990’s, het oornag ʼn sensasie geword.
[Foto’s] Minstens 20 dood in Italië-treinongeluk
Minstens 20 persone is Dinsdag dood tydens ʼn trompop botsing tussen twee treine in Italië.
Zimbabwiese betogings is geborg, sê ANC
Die ANC het Dinsdag gesê hy is besorg oor betogings in Zimbabwe teen pres. Robert Mugabe se regering en dit beskryf as “geborgde elemente wat ʼn regimeverandering soek”.