Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 17-4-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nuus
17 April 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Foto’s: Jhb-hospitaal in ligte laaie
      • Bejaarde se moordenaar kry lewenslank
      • Nuwe Covid-19-gevalle bly laag
      • Man oorleef ‘wonderbaarlik’ toe bakkie meters ver val
      • Gastehuiseienaar in rolstoel toe hy vermoor is
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Bybel_boek_stiltetyd_pixabay.jpg Gedagte vir die dag: Wandelende biblioteke vol wysheid
      • ToekomsVenster: Vul jou lewe met God
      • Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
      • Waar kan mens lekker in Afrikaans eet?
      • Wolke_wederkoms_stiltetyd_pixabay.jpg Gedagte vir die dag: Liefde is nooit teoretiese taal vir Jesus nie
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Goosen word amptelik ’n Bul
      • Wind kelder blitsige Akani se rekordlopie
      • Morris, Miller skitter vir Royals
      • Caster se 5 000 m-wentyd nog te stadig vir Spele
      • Topspeler kies entstof bo toernooi
  • Landbou
    • Alle landbou
    • Landbounuus
    • Landboutegnologie
    • Produksie
    • Markaanwysers
    • Weer
    • Promosies
      • Melkboer-oorlewing: Gebruik suiwel-app wat insette vergelyk
      • Boereverneukery: Boere ‘ingedoen’ met hulpverligtingspakket
      • ‘Onbevoegde regering’ wil radikale wetgewing instel – VL
      • Hugenoot SA spog nou ook met GBLUP-stelsel
      • Geslaagde sampioenboer glo aan gesond eet
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Aanvaarding van verantwoordelikheid
      • Kan ons na God as vroulik verwys?
      • Ons Franse kasteel: (fakkel)lig in die donkerte
      • #JongStemme: Leer my hoe om te dink, nie wat om te dink
      • ras-regstellende-aksie-race Podlitiek: SEB raak rof, ANC-kaders teiken hof en Mkhize staak entstof
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep-video: Nutella-plaatkoekies
      • Waar kan mens lekker in Afrikaans eet?
      • Annelien se kombuis: Pynappel-en-gemmerbier
      • Resep: Piesangpoeding
      • Resep: Gemarineerde groentesosaties
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
    • #HoeNou?!
      • Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
      • Boek: Facebook-digter bring bundel uit
      • Taalgebruik: fooi
      • Luister: #HoeNou?!
      • Akademici vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Video: ‘Onsigbaarheidspak’ werk toe nie lekker nie
      • Pad gesluit sodat paddas kan paar
      • Pa skrik hom ‘byna dood’ vir gesig in wasmasjien
      • Verrassing! Monopoly-bord skuil onder tapyt
      • Grappige wending toe vrou sukkel met parallelparkering
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Nie verniet Suzuki se topverkoper
      • kind-teken-pixabay.jpg Help om honger kleuters te voed
      • Waar kan mens lekker in Afrikaans eet?
      • Ons Franse kasteel: (fakkel)lig in die donkerte
      • Danie Langner: Voortrekker, voorloper en vader van vele
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
      • Luister: Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!
      • ‘The Bachelorette’: Qiniso groet twee mans
      • Hollywood: Koninklikes deel foto’s van ‘oupa Philip’; ‘Home Alone’-ster word pa
      • ‘Boer soek ʼn vrou’: Só gaan dit nou met TV-boere
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Vul jou lewe met God
      • Luister: Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!
      • Luister: #HoeNou?!
      • ToekomsVenster: Hy het jou lief
      • ras-regstellende-aksie-race Podlitiek: SEB raak rof, ANC-kaders teiken hof en Mkhize staak entstof
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Nuus

    • In diepte
    • Nuuskommentaar
    • SA-nuus
    • Wêreldnuus

Nuus SA-nuus

Tronkbestuurder in hof na hy glo vrou verkrag

  Nico Strydom  ·   31 Desember 2011
Geen kommentaar

ʼn Senior bestuurder van die Zonderwater-gevangenis by Cullinan, noordoos van Pretoria, het Vrydag in die Cullinan landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting.

Metrobeampte vas oor omkoopgeld

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

ʼn Metropolisiebeampte is Vrydag in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn motoris aanvaar het.

Nuus SA-nuus

Familie begrawe verkeerde ‘geliefde’

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

ʼn Familie van KwaZulu-Natal is drie maande nadat hulle ʼn ‘geliefde’ begrawe het, ingelig dat hulle die verkeerde liggaam begrawe het.

Nuus SA-nuus

PetroSA ‘nie verantwoordelik’ vir olielekkasie

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Die staatsbeheerde brandstofmaatskappy, PetroSA, het Vrydag gesê hy is nie verantwoordelik vir die olielekkasie by Diaz-strand op Mosselbaai nie.

‘Madiba is nie siek nie’

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Die presidensie sê oud-president Nelson Mandela is nie in die hospitaal nie en rus tans by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap.

 Nelson Mandela

Nuus SA-nuus

‘Metaalbal’ wat in Namibië neerstort se oorsprong moontlik bekend

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Namibië se instituut vir forensiese wetenskap het moontlik vasgestel wat die ‘metaalbal’ is wat verlede maand in die Omusati-gebied neergestort het.

Polisieman vermoor vriendin, self

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Die polisiebeampte se vriendin het vroeër ‘n saak van intimidasie teen hom geopen en aansoek gedoen om ‘n beskermingsbevel.

Nuus SA-nuus

Ma wat glo vyf kinders vermoor weer in hof

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Die saak teen ʼn vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar vyf kinders vermoor het, is Donderdag in die Pampierstad landdroshof uitgestel.

Nuus SA-nuus

Winkelsentrum ontruim ná bomdreigement

  Nico Strydom  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Die polisie het Donderdag die Westgate-winkelsentrum in Roodepoort, wes van Johannesburg, ontruim ná ʼn bomdreigement.

Nuuskommentaar: Fokus op 2012 se silwer randjie

  Herman Toerien  ·   30 Desember 2011
Geen kommentaar

Daar is heelwat silwer randjies in die wêreld en Suid-Afrika sal baat om by heelwat hiervan te gaan kers opsteek.

Nuus SA-nuus

Nog ʼn vrou glo in hospitaal verkrag

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

ʼn Man wat glo op Kersdag ʼn vrou in die Mahikeng provinsiale hospitaal verkrag het, het Donderdag vlugtig in die Mmabatho landdroshof verskyn.

Nuus SA-nuus

Jong man sterf na bakkie pilaar tref

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

‘n Jong man is Donderdag dood nadat sy bakkie omgeslaan en gerol het op die N1 noord net voor die Allandale-afrit in Midrand.

Nuus SA-nuus

Twee seuns sterf na hulle in pad slaap

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

Twee tienerseuns is Donderdagoggend dood nadat ‘n motor oor hulle gery het op die Vereeniging-pad naby Potchefstroom in Noordwes.

Nuus SA-nuus

Rajbansi “was politieke reus”

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

Raibansi is Donderdag in die ouderdom van 69 jaar in die Umhlanga-hospitaal in Durban oorlede.

Nuus SA-nuus

Prys van brandstof daal

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

Die prys van brandstof sal volgende week daal, het die departement van energie Donderdag aangekondig.

Nuus SA-nuus

Drie verdagtes vas ná moord op egpaar

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

Drie mans in hegtenis geneem na die moord op ʼn egpaar van Tongaat in KwaZulu-Natal.

Nuus SA-nuus

Meisie verloor vinger na kobra haar pik

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
Geen kommentaar

Die vyfjarige Mikayla Robbertse gaan haar middelvinger verloor nadat sy verlede week deur ʼn Mosambiekse spoegkobra gepik is.

 Mikayla Robbertse

Nuus SA-nuus

Bloulig-tiener skryf naam, gee eerste tree

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
3 kommentare

Die gesin van Thomas Ferreira, wat verlede maand deur ʼn LUR se ampsvoertuig raakgery is in Krugersdorp, is verheug oor sy vordering.

Nuus SA-nuus

Sokkerster kry borg na hy teen 214km/h betrap word

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
1 kommentaar

Die 23-jarige sokkerster is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy teen 214km/h betrap is in sy Mini Cooper S op die N1 suid.

Nuus SA-nuus

McDonalds sê jammer na blinde uit restaurant gejaag word

  Nico Strydom  ·   29 Desember 2011
2 kommentare

Die besturende direkteur van McDonalds Suid-Afrika het om verskoning gevra aan ʼn blinde vrou wat op Kersdag saam met haar gidshond uit een van die groep se restaurante in Pretoria gejaag is.

  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 3 558
  • 3 559
  • 3 560
  • 3 561
  • 3 562
  • 3 563
  • 3 564
  • …
  • 3 611
  • 3 612
  • 3 613
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Neutedop-nuusbrief

Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Landbou
  • Geldsake
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Weer
  • Markaanwysers
  • Finansiële aanwysers
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
  • Oor ons
  • Kontak ons
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

© 2011 - 2021 Maroela Media. | Bepalings en voorwaardes | Handleiding vir toegang tot inligting

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging.

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Kompetisies
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons