Barnard was ʼn agent van die destydse Burgerlike Samewerkingsburo (BSB) en het op versoek van die BSB vir dr. David Webster, ‘n anti-apartheidsaktivis, op 1 Mei 1989 voor sy huis doodgeskiet.
‘Kwesbares’ in Gauteng-begroting geprioritiseer
Dié begroting is ondanks moeilike ekonomiese omstandighede met R9,2 miljard opgestoot.
Stella-koshuismoorde: Prokureur onttrek hom aan saak
Xander Bylsma (19), die jong man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella in Noordwes, het Donderdag weer in die Mmabatho-hooggeregshof verskyn.
8-jarige se brief aan Ramaphosa
Die meisie het in die veelkleurige handgeskrewe brief aan Ramaphosa geskryf dat sy eendag, nes hy, president wil wees.
Polisie op 3 verdagtes se spoor ná moord op akteur
“Ek weet die polisie werk onverpoos en ek wil nie druk op hulle plaas nie want ek wil nie hê hulle moet ʼn saak voor die hof bring wat nie kan staan nie.”
Nóg ʼn universiteit skort lesings op
Dít volg nadat studente die ingange van kampus versper het.
Rondloperleeu trek tweede prooi plat
Reynold Thakuli het verlede week voorspel dat die leeu weer honger behoort te wees nadat hy weke gelede ʼn eland platgetrek het.
Min tyd om uitstaande belasting te betaal
Belastingbetalers het net meer as 23 dae oor om uitstaande belasting te betaal ten einde boetes en rente te vermy.
Meisie glo by Boksburg-skool verkrag
Twee seuns, leerders aan ʼn skool aan die Oos-Rand, is Woensdagoggend in hegtenis geneem.
Serebraal gestremde 8-jarige sterf
“Ek wil haar net so graag nie verloor nie,” het Liané se pa vroeër aan Maroela Media gesê.
Ramaphosa gaan moet bontstaan met parlementêre vrae
Vandag van 14:00 gaan parlementslede in die Nasionale Vergadering probeer om pres. Cyril Ramaphosa vas te vra oor ʼn verskeidenheid kwessies wat tans in die openbare domein is. Hiér is die vrae wat aan die president gestel gaan word.
Bestuurder wat 3 doodry vandag in hof
Die KwaZulu-Natalse polisie sê bewerings dat ʼn taxibestuurder Woensdag oor ʼn rooi verkeerslig gejaag het voordat hy vier tienermeisies in Newlands-Oos in Durban raakgery het, kan nie bevestig word nie.
Twee seuns by speelpark ontvoer
Die seuns het glo in ʼn parkie saam met nog ʼn maat gespeel, toe dié twee met ʼn pak aartappelskyfies na die motor gelok is.
Wêreld raak al beter, meen kenners op Woordfees
Dit is dalk ʼn ongelyke proses en dit gebeur met stampe en stote, maar die wêreld raak ʼn beter plek, het drie uitnemende kenners van die wêreldpolitiek Woensdag tydens ʼn bespreking op die Woordfees op Stellenbosch saamgestem.
Piepklein skool sluit eindelik ná regsgeding
Ná ʼn uitgerekte regsgeding wat uiteindelik in die appèlhof gaan draai het, het dié hof nou beslis dat ʼn piepklein Wes-Kaapse skool met minder as 100 leerders en net drie onderwysers wel gesluit mag word.
Joernalis gaan polisie toe ná EFF-dreigemente
Malema het gereageer deur Brown se selfoonnommer te publiseer, wat daartoe gelei het dat EFF-ondersteuners ʼn vlaag van verbale mishandeling, beledigings en dreigemente op haar losgelaat het. Sy is selfs met verkragting en aanvalle gedreig.
Skote klap toe polisie in lokval gelei word
Toe hulle by die plek kom waar die “kaping” glo plaasgevind het, het ʼn man langs die pad gestaan en sy selfoonflits vir hulle gewaai. Die beamptes het vermoed die man is die klaer en het nader gery.
Departement glo sportkwotas ‘bring einde aan stereotipes’
Vuyo Mhaga, woordvoerder van die departement, hou vol dat kwotateikens nie sal veroorsaak dat spelers in nasionale spanne beland wat dit nie verdien nie.
Meer bekend oor gesinsmoord in Durban
“Die man is ʼn hoftolk en sy vrou ʼn landdros. Albei het by die Durban-landdroshof gewerk.”
Barry Roux sal Coligny-twee se stryd verder voer
Adv. Gerrie Nel en sy span by AfriForum se privaat vervolgingseenheid lewer ook bystand om die saak te ondersoek.