“Ons probeer hulle red, maar as hulle te erg beseer is, kan ons niks doen nie en moet ons hulle van kant maak.”
Eskom wil ligte dié naweek aanhou
“Ons het R11,5 miljard opsygesit vir dringende instandhouding, maar die probleem is daar is soveel van ons eenhede wat onderhoudswerk kort.”
Twee beamptes van bende-eenheid self vas
Speurders van Kaapstad se bende-eenheid het twee van hul eie beamptes in hegtenis geneem.
ANC herroep 7 eerste burgers in Noordwes
Die ANC in Noordwes het sewe burgemeesters, van wie vier by die VBS-skandaal betrek word, afgedank.
‘Onteiening sonder vergoeding ʼn gifkelk vir SA’
Verskeie politieke partye en organisasies het uitgevaar nadat die Nasionale Vergadering die grondonteieningverslag aanvaar het.
ANC en EFF verskil oor grondkwessie
Op dieselfde dag dat die Nasionale Vergadering gestem het ten gunste van die verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, het die ANC en die EFF se samewerking oor die kwessie uitgerafel, en lyk ‘n wysiging van die Grondwet wiskundig onwaarskynlik.
Só sê organisasies oor nuwe NVG-hoof
Verskeie organisasies het Dinsdag reageer op die nuus dat adv. Shamila Batohi as die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) aangestel is.
Grootste meelvervaardiger in Zim sluit sy deure
Een van Zimbabwe se grootste voedselvervaardigers, National Foods, het aangekondig dat hy Woensdag sy deure in Harare en Bulawayo sal sluit weens ʼn gebrek aan buitelandse valuta wat beteken dat hy nie sy verskaffers kan betaal nie.
Daggalaboratorium se deure in Kaapstad gesluit
Die Valke in George en Kaapstad se narkotikaburo (Sanab) het Maandag ʼn hidroponiese daggalaboratorium in Kaapstad se deure gesluit.
Lewenslange tronkstraf verwag vir Courtney Pieters se moordenaar
Die vonnisverrigtinge van die man, wat skuldig bevind is op aanklag dat hy die driejarige Courtney Pieters vermoor het, duur voort in die Kaapstadse hooggeregshof.
Dringende spitsberaad oor onteiening sonder vergoeding gehou
Die sakeorganisasie Sakeliga hou Woensdag ʼn dringende spitsberaad vir organisasies gekant teen onteiening sonder vergoeding.
Lede van bende-eenheid deur hul kollegas aangekeer
Speurders van die nuutgestigte anti-bende-eenheid in Kaapstad het Dinsdag twee polisiebeamptes van dieselfde eenheid in hegtenis geneem op aanklag van diefstal.
15 beseer toe taxi rol
“Gelukkig is niemand ernstig beseer nie.”
OTM-aanvaller op heterdaad betrap
“Met hul aankoms op die toneel het hulle gesien hoe ʼn verdagte op die vlug slaan.”
Dokters kan niks méér vir Lielie Muis doen nie
“Dit is baie sleg, want al wat ons kan doen, is wag. Maar waarvoor wag ons? Wag ons vir genesing of vir die dood?”
DA: Grondgrypverslag ʼn klug
Die DA is daartoe verbind om die geveg tot in die hoogste hof te voer.
Nuwe NVG-hoof aangekondig
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag by die Uniegebou in Pretoria die naam bekend gemaak van die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV).
Dele van Johannesburg dae lank in duisternis gehul
Inwoners se geduld sal beproef word aangesien dit nóg vier dae neem om ’n nuwe oliegevulde kabel te laat werk nadat dit vervang is.
Een dood ná skietgeveg met polisie
“Terwyl hy by die plek ingestap het, het ʼn groep verdagtes hom oorval en sy dienspistool afgeneem.”
Suid-Afrika se resessie iets van die verlede
Die derde kwartaal se groei is veral aangespoor deur die vervaardigingsbedryf, vervoersektor en bankwese.