“Dit is duidelik dat die huidige stelsel van samewerkende regering met die ANC in beheer Suid-Afrika en sy mense gefaal het.”
Nog ʼn silwermedalje vir SA by Statebondspele
“Om my eerste medalje vir Span SA op die ouderdom van 37 by so ’n gesogte byeenkoms te kry, is regtig lekker.”
Ouma se moord het kleinseun ‘gebreek’
Coenraad Geldenhuys sê dis onaanvaarbaar dat daar ná ’n jaar nog niks van die ondersoek na die moord op sy ouma, Hantie Geldenhuys, gekom het nie.
Man val hom dood in Menlyn-winkelsentrum
ʼn Lid van die publiek, ook ʼn mediese dokter, het onmiddellik met noodbehandeling begin, maar die man kon nie gered word nie.
‘Hy was skielik ʼn ander Jaco,’ sê ou vriend
Voor Edwin Strydom destyds self deur die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart bygedam is, het hy gedink sy vriend is “nice en altyd vol grappe”.
18 beseer in Oos-Rand-ongeluk
Vyf mense, onder wie ’n kind, het kritieke beserings opgedoen.
Nuwe lys van kritieke vaardighede vir SA uitgereik
Verskeie mediese beroepe, waaronder dié van tandarts en verpleegster, is tot die lys gevoeg.
Fondse sloer glo aspris met duur behandeling
Mediese fondse rek die proses om vir die behandeling van skaars siektes te betaal glo só lank uit dat pasiënte later dikwels te siek is om behandeling te kan ontvang, of in sommige gevalle selfs sterf.
Beurtkrag opgeskort
Volgens Eskom het opwekkingskapasiteit heelwat verbeter terwyl die vraag na krag oor die naweek laer was.
24 beseer toe vragmotor teen taxi bots
Die taxi het op die N3 buite Ladysmith stilgestaan toe die ongeluk gebeur het.
Statebondspele: Nog medaljes vir Suid-Afrika
Met nog net twee dae oor, sal die span diep moet delf om sy medaljeoes te verbeter.
Pa sterf toe motor op pad na hospitaal rol
ʼn Vrou en twee kinders is ook uit die motor geslinger.
Een uit vyf deur lang-Covid geraak
Dieselfde tendens is egter ook onder mense aangemeld wat nooit positief vir die virus getoets het nie, wat ʼn aanduiding kan wees dat ander gesondheidsfaktore ter sprake is.
‘Ek is op ʼn goeie plek,’ sê boervrou ná verkragtings
“Ek het die gewaarwording gehad dat ek dit nie gaan oorleef nie, maar dat die Here my steeds beskerm. Hy het my die vrede gegee dat ek hemel toe gaan.”
Bravo, Bokke!
Op ’n aand waarop die Nelspruitse skare ongetwyfeld ’n bykomende speler was, het die Springbokke die All Blacks in die Laeveld ore aangesit.
Twee ton gesteelde koperkabel teruggevind
Die owerhede het die omgewing vir etlike kilometers gefynkam voordat hulle ’n huis gewaar het waar die koperkabels vermoedelik gestoor is.
Affies laat Boys High les opsê
Dit was die verhaal van die jaarlikse skole-derby tussen die eerste rugbyspanne van Affies en Boys High, aartsvyande, wat voor byna 15 000 toeskouers afgespeel het.
Konstruksiewerker kritiek ná gebou meegee
’n Man in sy 50’s is by paramedici se aankoms op die toneel onder die puin van die gebou aangetref.
Kyk: Dié saak was nie maklik, sê aanklaer
“Ons werk nie gereeld met sulke ou sake nie. Dit is ’n groot uitdaging omdat details oor die voorval mettertyd verlore gaan.”
‘Verwydering van LP’s g’n geslagsgebaseerde geweld’ – ondersoek
Daar word nou aanbeveel dat daar voortaan tydens enige gegewe sitting van die parlement genoeg vroueveiligheidswagte van die parlementêre beskermingsdienste teenwoordig moet wees.