Die polisie in die Oos-Kaap is op soek na die ma van ʼn agt maande oue baba wat met behulp van ʼn hond gevind is.
Slapende man by lodge oorval
Die aanvallers het ʼn klip deur die venster geslinger en dit het die slapende man teen sy kop getref.
Poppie-saak: Uitspraak volg dán
“Die beskuldigdes plaas nou blaam op mekaar. Dit maak nie saak wie die finale hou toegedien het nie. Hulle het haar aangerand en nie omgegee wat die nagevolge gaan wees nie.”
Poppie-saak: Ouma in trane in hof
“Kobus het my ná die troue uit die staanspoor laat verstaan dat ek nie meer ʼn sê in Louisa se lewe het nie en ek is belet om hulle te besoek. Hy wou nie hê ek moet weet wat in die huishouding aangaan nie.”
KZN gooi gewig agter Dlamini-Zuma
Limpopo het vroeër die dag sy gewig agter Ramaphosa gegooi en met KZN se aankondiging van sy kandidate, het al die provinsies nou hul provinsiale algemene raadsvergaderings afgehandel.
Landbou gee hupstoot vir ekonomie
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het gesê die grootste bydraer tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP) tydens dié tydperk was die landbou-, bosbou- en visserye-sektor wat met 44,4% gegroei het.
Groot kommer oor aantal poste by Gautengse skole
Hoofde van die meeste hoërskole in Gauteng sit met hulle hande in die hare omdat hulle inderhaas moet rondskarrel om te verseker dat hulle al hulle onderwysers vir 2018 kan behou en bekostig.
Nigeriese pastoor, makkers in hof
Die twee vroue het Dinsdag die hofgebou verlaat met sambrele voor hulle gesigte en het vinnig in ʼn Mercedes geklim wat vir hulle gewag het.
Skote klap by Pta-winkelsentrum
Kapt. Marissa van der Merwe, woordvoerder van die polisie, sê die verdagtes het met handwapens losgebrand op veiligheidswagte by dié winkelsentrum in Pretoria.
‘Skole mag nie rapporte weerhou nie’
Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys het gesê skole in die provinsie mag volgens wet nie teen leerders diskrimineer indien daar nog uitstaande skoolgeld is nie.
36 sterf ná uitbreking van dodelike siekte
Volgens die departement van gesondheid is daar reeds 557 gevalle van die siekte aangemeld, waarvan 34% in private hospitale en 66% in openbare hospitale.
Vier in hof ná polisieman in lokval sterf
Die polisiekonstabel is dood toe hy en sy kollega deur gewapende misdadigers in ʼn lokval gelei is.
Man op plaas aangerand, hond vergiftig
Vyf aanvallers het net ná middernag op die plaas sowat 20 km buite Koster toegeslaan.
Man en oom skuldig aan moord op skrywer
Winnie Rust se liggaam is in Mei verlede jaar deur haar man, dr. Manie Rust (84), in hul huis in Wellington gevind. Haar hande en voete was vasgebind en sy het beserings aan haar gesig gehad.
Jayden weer tuis ná ongeluk by skool
“Ongelukkig kry hy steeds nagmerries, [maar hy] geniet dit baie om weer [in] mamma en pappa se kamer te slaap.”
Betwiste ANC-vergaderings sal wéér gehou word
Die ANC glo dat hy ondanks die geskille in verskillende provinsies en takke steeds ʼn suksesvolle konferensie van 16-20 Desember sal kan hou.
Poppie-moord: Verhoor hervat
“Ek sou die kinders met ʼn paplepel slaan totdat hulle huil en dan verder gaan.”
SA sanger nié vervolg vir beweerde ‘wrede aanranding’
ʼn Storm het om die sanger se kop losgebars nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn jong vrou “wreed aangerand” het.
Sassa ontken gerugte oor betaling van toelaes
“Ons moedig ons begunstigdes aan om sulke misdade [die verspreiding van vals inligting] by die polisie aan te meld sodat hierdie mense agter tralies gesit kan word.”
Liggaam van pasgebore baba uit rivier gehaal
Volgens nooddienste het die baba, glo ʼn seuntjie, se liggaam tussen vullis in die rivier gelê.