“Die berig is sensasioneel en poog om die NVG en sy leierskap te diskrediteer en skade te berokken.”
Meisie (9) sterf in Bloem-ongeluk
Die kind is Sondag omstreeks 15:00 dood in ʼn motorbotsing.
Agt sterf in ‘afgryslike ongeluk’
ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.
Drankwinkeleienaar skiet rower met dié se wapen dood
ʼn Saak van moord is teen die eienaar aanhangig gemaak.
Manana by kommissie vir geslagsgelykheid aangegee
Dit kom nadat daar Sondag in die media bewerings aan die lig gekom het dat hy sy vrouewerknemers mishandel.
Man sterf ná taxi hom stamp
“Toe paramedici omstreeks 14:40 by die toneel opdaag het hul die man aangetref waar hy vasgekeer onder ʼn stilstaande voertuig lê.”
1 dood, 3 beseer toe motor net voor Potch rol
Meganiese toerusting moes gebruik word om twee mans uit die wrak te bevry.
Oos-Kaapse polisieman in huis vermoor
Hy het verskeie skietwonde aan sy lyf gehad.
Motorfietsryer sterf ná hy in elektriese heining vasry
ʼn Motorfietsryer in sy laat 50’s is Sondagoggend op die R500 op pad na Parys dood.
Verpleegster wat medisyne steel gevonnis
Die departement van gesondheid het die vonnisoplegging van ’n assistentverpleegster wat glo antiretrovirale middels by ’n kliniek gesteel het, verwelkom.
Meisie (10) geskiet ná sy en seun (8) by man se huis inbreek
Die man het sy vuurwapen gaan haal toe hy ’n skaduwee sien en twee skote afgevuur. “Hy het toe die stem van een van die kinders gehoor wat sê ‘moenie my doodmaak nie’,” het Bhembe gesê.
Twee vas vir mediahoof se moord
Twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op Eric Wiese (81), ’n voormalige direkteur van Naspers.
1 dood, 1 beseer toe hulle LUR wil beroof
Die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) het die ondersoek oorgeneem.
Rowers slaan binne paar uur toe op twee vulstasies
Polisie in die Oos-Kaap het hul kommer uitgespreek oor ’n reeks gewapende rooftogte by vulstasies in die Nelson Mandelabaai-omgewing.
Voormalige polisiereservis swaar gestraf ná hy stiefdogter verkrag
Die Bloemfonteinse streekshof het ’n 47-jarige oudpolisiereservis swaar gestraf vir die verkragting van sy 12-jarige stiefdogter.
Bestuurder ontsnap net voor vragmotor vlam vat
‘n Bestuurder van ’n vragmotor wat olie vervoer, het ’n noue ontkoming gehad toe die vragmotor aan die brand geslaan het ná hy glo beheer verloor het daaroor.
Reusedwelmvonds by OR Tambo
Twee van die verdagtes is werknemers van die lughawe. ’n Ander man het efedrien in motoroliefilters versteek.
Dodetal styg ná bakkie-ongeluk
Die dodetal het gestyg in die bakkie-ongeluk wat Vrydag die lewe van vyf mense geëis het.
‘Sekuriteitsbreuk’ by Mededingingskommissie
Die Mededingingskommissie het Saterdag gesê daar was ʼn “sekuriteitsbreuk” by sy kantoor in Pretoria vroeër die week.
Nóg twee leeus gestroop
“Albei leeus se koppe en pote is verwyder. Een van die leeus se borskas is ook oopgesny.”