Ignat Oosthuizen (30) is ten aanskoue van sy vrou vermoor.
Grace Mugabe vandag nog in hof
Die 20-jarige Gabriella Engels het aanklagte van aanranding teen Mugabe aanhangig gemaak.
Pta-vrou sterk aan ná weermaglid haar glo skiet
Johan Harmse, haar verloofde, het ʼn Go Pro-kamera aan sy valhelm gehad, dit aangeskakel en die voertuig agterna gesit.
[Video] Egpaar fnuik kapers danksy hondjies
“Toe ek die motor tot stilstand hoor kom agter my en die mans met wapens sien, het ek geweet hulle wil kaap. Ek moes besluit of ek my hondjies wil gryp en of ek in die motor wil spring, maar daar was nie tyd om hulle te gryp nie. Ek het net ingespring en geskree: ‘Go, go, go!’”
Hof sê oor OB se aanbevelings vir Reserwebank
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdagoggend uitspraak gelewer oor die openbare beskermer (OB) se aanbeveling dat die Grondwet verander moet word om die mandaat van die Suid-Afrikaanse Reserwebank te wysig.
Man vas vir Pringlebaai-moord
Die oorledene se uitgebrande voertuig is later ongeveer 30 km vanaf die huis gevind.
Vrou dood in huis gevind
ʼn 53-jarige vrou van Pringlebaai in die Wes-Kaap is Maandagoggend dood in haar huis gevind.
Aanrandingsvideo: Tiener hoor oor borg
Lindokuhle Dube, die 19-jarige leerder wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn video waarin ʼn skoolseun ʼn meisie aanrand, het Maandag in die hof verskyn.
SA vrou in Mauritius vermoor
ʼn Suid-Afrikaanse vrou is Maandag dood in haar bed in Mauritius aangetref.
Voëlgriep ook op Wes-Kaapse plase geïdentifiseer
Veeartse van die provinsiale departement van landbou het die H5N8-voëlgriepvirus tydens ʼn roetine-ondersoek waargeneem.
Twee ‘vergiftingsvoorvalle’ tref Zim-hoës
Adj.pres. Emmerson Mnangagwa het na bewering “bloed opgebring” ʼn paar minute nadat pres. Robert Mugabe ʼn toespraak begin lewer het.
Twee lank tronk toe vir verkragting
Die twee mans het die vrou om die beurt verkrag.
Vrou beweer Grace Mugabe rand haar aan
Dit is onduidelik of daar amptelike ondersoek deur die Suid-Afrikaanse owerhede ingestel sal word nadat bewerings Maandag aan die lig gekom het dat Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe, ʼn jong vrou Saterdag in Sandton in Johannesburg glo aangerand het.
Ses vas ná metropolisie op mynskag toeslaan
“Terwyl beamptes op die toneel ondersoek ingestel het, het hulle ʼn wenk van ʼn straatsmous ontvang oor ploftoestelle wat in een van die klein hutte, nie ver van die toneel af nie, gehou word.”
Drie dood ná skietgeveg met polisie
“Die verdagtes is op die M13-snelweg opgemerk en polisieversterking is ontbied. Die boosdoeners het op die polisie losgebrand.”
Ope brief aan SuperSport oor sportkwotas
AfriForum het vandag ’n ope brief gerig aan Gideon Khobane, uitvoerende hoof van SuperSport, waarin Khobane versoek word om SuperSport se beleid ten opsigte van spraakvryheid op skrif te stel.
Oorsaak van Knysna-brande bekend
Die oorsaak van die verwoestende brande in Knysna en Plettenbergbaai in Junie, wat honderde eiendomme verwoes, en sewe lewens geëis en duisende hektaar grond afgebrand het, is Maandag bekend gemaak.
D-dag vir Hlaudi
Hlaudi Motsoeneng moet Dinsdag aan die arbeidshof verduidelik hoekom hy nie in sy persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou moet word vir die onregmatige afdanking van die SAUK 8-joernaliste nie.
Fietsryer sterf op N12 in Klerksdorp
ʼn Fietsryer is dood nadat ʼn bakkie hom Maandagmiddag op die N12 in Klerksdorp, Noordwes getref het.
Onnie sterf ná sy voor leerders geskiet word
“Sy het probeer wegkom en na die personeelkamer gehardloop. Hy het agter haar aangehardloop en haar weer geskiet.”