JacarandaFM het Dinsdagoggend dié nuus bekend gemaak.
Wynlandgoed-moordsaak jaar later na hooggeregshof
Dit was Maandag presies ʼn jaar sedert Rohde se vrou, Susan (47), se liggaam in die badkamer van ʼn hotel op die Spier-wynlandgoed gevind is.
OB gaan Molefe se ‘goue handdruk’ ondersoek
Sy het gesê die versoek is gemaak na aanleiding van die publiek se verontwaardiging oor Molefe se “goue handdruk” wat later ʼn “prestasiebonus” genoem is en nog later ʼn “pensioenuitbetaling”.
Mynwerkers se lyke uit Orkney-myn gebring
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Maandag gesê hy is “woedend” oor berigte dat die myn opdragte van rotsingenieurs, wat ʼn paar dae voor die voorval ʼn inspeksie by die myn uitgevoer het, verontagsaam het.
‘Renosterstroper’ doodgeskiet; nog 3 vas
ʼn Vermeende renosterstroper is doodgeskiet tydens ʼn skietgeveg tussen ʼn groep verdagtes en lede van die polisie se teenstropingtaakspan in Hluhluwe in KwaZulu-Natal.
Man kritiek ná skok by kragstasie
Paramedici het die man aangetref waar hy langs ʼn heining onder ʼn elektriese spantoring gelê het.
Polisiebeampte soek ná hy meisie doodskiet
Die polisielid was glo vir ʼn tyd weg van sy huis toe hy sy meisie en haar eks-kêrel met sy terugkeer in die huis opgespoor het. Daar het ʼn rusie tussen die drie partye ontstaan.
Hof weier nóg uitstel vir modelbaas
Dawie de Villiers is skuldig bevind op 32 aanklagte van onder meer verkragting en seksuele aanranding.
Familie rasend ná man (78) vermis raak; pleit om hulp
Die familie van Rassie Erasmus (78), wat aan Alzheimer se siekte ly, is rasend van bekommernis nadat hy sedert Sondag in die vroeë oggendure vermis word en pleit om hulp van die publiek om hom te help opspoor.
Mandela-boek onttrek ná omstredenheid
Die Suid-Afrikaanse uitgewer Penguin Random House het Maandagmiddag aangekondig dat hy die kontroversiële boek Mandela’s Last Years deur dr. Vejay Ramlakan uit die handel sal onttrek weens erge omstredenheid en ʼn dreigende hofsaak.
Man vas ná hy vrou skiet
Die Cullinan-polisie, oos van Pretoria, het Maandag ʼn middeljarige man in hegtenis geneem nadat hy glo Sondag sy vrou geskiet het.
Egpaar skuldig aan bedrog van meer as R200 miljoen
Graeme (54) en Caroline (52) Minne het aan die slagoffers belowe dat hulle 65% rente per jaar sou verdien.
Hier is SA se beste webwerwe
Maroela Media is die enigste Afrikaanse webwerf op die lys van Suid-Afrika se top-10 nuuswebwerwe.
Ma, seun wat gru-botsing oorleef steeds in waakeenheid
“Dit is maar baie traumaties vir hom. Hy sê hy kan in sy geestesoog nog vir oom Hein sien wat dood is en hy onthou die twee seuns in die voertuig.”
Minder renosters gestroop; olifante nou ook teiken
Minder renosters is in die eerste helfte van die jaar gestroop in vergelyking met dieselfde tydperk in 2016, maar dit blyk dat die getal olifante wat in die Krugerwildtuin gestroop word toegeneem het.
Hartroerende oomblik toe ma seun sien ná huisbrand
“Dit was seker die mees emosionele dag van my lewe. Ons het omtrent 45 minute lank net mekaar se hande vasgehou en gehuil.”
Tafelberg-kabelkarretjies tot dán gesluit
Tafelberg se kabelkarretjies gaan vir sowat twee weke gesluit wees.
Talle beseer in botsings op N12
Paramedici is van een ongelukstoneel na die ander om beseerdes te ondersoek en te behandel.
10111-staking: Gesprekke begin
“Die 10111-oproepsentrums maak deel uit van ons kritiese noodreaksie-infrastruktuur en die stryd teen misdaad. Dit is noodsaaklik dat hierdie sentrums ten alle tye optimaal funksioneer.”
Skoolhoof wat seun (14) glo aanrand afgedank
Maroela Media het vroeër berig die seun is gedeeltelik verlam gelaat nadat hy na bewering deur die skoolhoof aangerand is. Die tiener is in ʼn hospitaal in Middelburg opgeneem waar hy later gesterf het.