“Dit was seker die mees emosionele dag van my lewe. Ons het omtrent 45 minute lank net mekaar se hande vasgehou en gehuil.”
Tafelberg-kabelkarretjies tot dán gesluit
Tafelberg se kabelkarretjies gaan vir sowat twee weke gesluit wees.
Talle beseer in botsings op N12
Paramedici is van een ongelukstoneel na die ander om beseerdes te ondersoek en te behandel.
10111-staking: Gesprekke begin
“Die 10111-oproepsentrums maak deel uit van ons kritiese noodreaksie-infrastruktuur en die stryd teen misdaad. Dit is noodsaaklik dat hierdie sentrums ten alle tye optimaal funksioneer.”
Skoolhoof wat seun (14) glo aanrand afgedank
Maroela Media het vroeër berig die seun is gedeeltelik verlam gelaat nadat hy na bewering deur die skoolhoof aangerand is. Die tiener is in ʼn hospitaal in Middelburg opgeneem waar hy later gesterf het.
Modelbaas hoor dalk vandag sy lot
Dawie de Villiers is skuldig bevind op 32 aanklagte van onder meer verkragting en seksuele aanranding.
Visserman sterf voor familie en vriende
ʼn 60-jarige hengelaar het dié naweek voor sy familie en vriende gesterf.
Meisie (5) verdrink byna in swembad
ʼn Vyfjarige meisie is Sondag in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat sy byna in ʼn swembad by ʼn huis verdrink het.
Straatverkoper doodgery
“Die straatverkoper het gesien die botsing gaan gebeur en het na veiligheid probeer hardloop toe hy gestruikel en onder ʼn aankomende voertuig se wiele beland het.”
Vodacom waarsku oor nóg ʼn slenter
Vodacom het verbruikers gewaarsku om versigtig te wees vir nóg ʼn slenter wat opgeduik het.
[Foto] Kar ploeg in eetplek in
Verskeie mense, waaronder twee swanger vroue, het Saterdagaand ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn motor in ʼn eetplek waar hulle was ingeploeg het.
Boot op sleepwa tref jong man op land
ʼn Man in sy 20’s is Sondag beseer toe hy deur ʼn wegholsleepwa met ʼn boot daarop langs ʼn pad in die Wes-Kaap getref is.
Inbrekers dra Pta-huis leeg, vlug in twee Porsches
Twee peperduur Porsches is Saterdag in Montanapark in Pretoria tydens ʼn huisbraak gesteel.
Jong man jaag woes met splinternuwe kar
ʼn Jong man is Sondag tussen Pretoria en Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy erg met ʼn splinternuwe Ford Focus RS op die R21-snelweg gejaag het.
Talle gered ná Harties-kabelkarre gaan staan
Meer as ʼn 100 mense is almal ongedeerd nadat die kabelkarretjiestelsel by Hartbeespoort in Noordwes Saterdag gaan staan het en ’n reusereddingspoging tot volg gehad het.
Drie sterf toe voertuig rol
‘Die sportnutsvoertuig het ’n hele ent onderkant die wal gelê, met vyf mense verspreid om die voertuig.’
MTN waarsku teen slenter
MTN het ʼn waarskuwing gerig om versigtig te wees vir ʼn slenter wat die ronde doen.
Man sterf ná woonstelbrand
“Paramedici het die man steeds lewend langs sy bed in ‘n kritieke toestand gevind.”
Ramaphosa se segsman sterf
Adjunkpres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Ronnie Mamoepa, is Saterdagaand dood.
Miljoene rande se dwelms in ‘skoonheidsprodukte’ gevind
“Die skoonheidsprodukte was in die vorm van ʼn wit room. Die room het egter vinniger doog geword as normale room waarna dit poeierig geword het.”