Hulle het glo ure lank met die man rondgery en R10 000 geëis.
Eskom-werker (vrou) verdwyn spoorloos
Die Gautengse polisie het ʼn ondersoek van stapel gestuur na ʼn Eskom-vrouewerker wat verlede week spoorloos in Springs aan die Oos-Rand verdwyn het.
SA akteur vas ná klopjag by bordeel
Die Suid-Afrikaanse akteur staan saam met sowat 16 ander mense tereg op aanklag van mensehandel en seksuele uitbuiting.
Adjunkminister ontvoer: Vier vas
Thabang Makwetla, adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste, en twee veiligheidswagte is Sondagaand ontvoer en later in ʼn veld naby Brits in Noordwes afgelaai.
Maimane toegang tot Zambië geweier
Maimane het Vrydagoggend beskryf hoe hy en sy kollegas op die lughawe hardhandig deur die Zambiese owerhede hanteer is.
Sakeman op plaas doodgeskiet
ʼn Gautengse sakeman is Donderdagaand op sy plaas oos van Pretoria doodgeskiet.
Moordverdagte, vriend vas toe hulle glo beampte wou omkoop
Twee mans is vas ná hulle glo ʼn beampte wou omkoop om ʼn moorddossier te laat verdwyn.
[Foto’s] Vier dood ná skietgeveg met polisie
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê met paramedici se aankoms op die toneel is twee voertuie langs die pad aangetref.
DStv Media Sales moet R180 m. opdok
DStv Media Sales is Donderdag ʼn boete van R180 miljoen opgelê nadat die maatskappy erken het dat hy die Mededingingswet oortree het.
Een dood, tien beseer in Witbank-botsing
Gespesialiseerde toerusting moes gebruik geword het om sommige van die slagoffers, onder wie ʼn 13-jarige seun, te bevry.
Vermiste Pta-tiener gevind
Marchain Mulder, die 17-jarige meisie van Pretoria wat vir sowat twee weke vermis was, is Donderdag gevind.
Kaapstad-waterkrisis: Vlak 4-waterbeperkings ook in Stellenbosch
Stellenbosch-munisipaliteit sal ook in die lig van die droogte in die Wes-Kaap vlak 4-waterbeperkings vanaf 1 Junie 2017 instel.
Brown gaan Eskom-kontrakte vanaf beurtkrag-era ondersoek
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, het Donderdag gesê ʼn ondersoek is van stapel gestuur oor Eskom-kontrakte wat terugdateer tot 2007, en dit benadruk dat sy bewerings wil ondersoek oor korrupsie wat betref die kragvoorsiener se steenkoolkontrakte.
Kindermolesteerder vir die derde keer in hegtenis geneem
Kinderregte-aktiviste is ontstoke nadat ʼn bekende tandarts van George in die Wes-Kaap vir die derde keer in hegtenis geneem en op borgtog vrygelaat is.
Lyk op Tafelberg is dié van vermiste ingenieur
‘n Gesin van Reitz in die Vrystaat kan nou afskeid neem nadat hulle hul seun, wat sedert Februarie vermis was, se liggaam gevind en ook uitgevind het hoe hy oorlede is.
Reeksverkragter tot sewe keer lewenslank plus 388 jaar gevonnis
Christian Cornelius (Christopher) Julies (38) is Donderdag in die hooggeregshof in Kimberley tot sewe keer lewenslank plus 388 jaar tronkstraf gevonnis op 34 aanklagte wat strek van verkragting, poging tot verkragting en aanranding.
Bylmoorde: Hof hoor broer, pa sterf nie dadelik
Die 22-jarige Henri van Breda het gedurende dr. Daphne Anthony se getuienis met sy kop gebuig gesit sodat hy nié foto’s van die gesin se “grusame beserings” hoef te sien nie.
Polisie bring hulde aan wyle Piet Byleveld
Die polisie het in ʼn huldebetuiging aan wyle oudbrig. Piet Byleveld gesê hy het onverpoosd gewerk in die nagenoeg 40 jaar wat hy in die…
Polisieman dood in voertuig gevind
Hy was aan diens ten tyde van die voorval en was verbonde aan Motherwell se polisie-eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (FCS).
Parys-boere: Hof sê oor borgtog
Die staat se aansoek dat Anton Loggenberg, een van die beskuldigdes, se borgtog teruggetrek moet word omdat hy na bewering sy borgtogvoorwaardes verbreek het, is Donderdag aangehoor.