Volgens die bank is talle van sy kliënte reeds met dié slap riem gevang.
Man glo herhaaldelik deur drie vroue verkrag
Die Pretoriase polisie ondersoek ʼn voorval waarin ʼn jong man glo oor die naweek herhaaldelik deur drie vroue verkrag is.
12 vas vir hoëkaliberwapens, gesteelde voertuig
“Ons hoop die verdagtes kan gekoppel word met die onlangse vlaag van ernstige en gewelddadige misdade in die provinsie.”
Helikopter-ongeluk: Twee steeds in waakeenheid
“Ek salueer jou Douw, my man, en ek sit vir die laaste keer ʼn groot kroon op jou kop. Ek het jou elke dag lief gehad met my hele hart. Ek gaan jou elke dag mis.”
Jhb-rekeningkrisis: ‘Ons vermoed daar is met stelsel gepeuter’
Nagenoeg 97 000 water- en elektrisiteitsrekeninge sowel as eiendomsbelastingrekeninge is met verkeerde besonderhede aan inwoners uitgestuur. Sowat 412 000 gebruikers het ook nie hul maandelikse rekeninge ontvang nie.
Burgemeester gered ná gyselaarsdrama
“Ek dink die hele dorp is getraumatiseerd.”
Man betrap met lewende ietermago
Die man is gestop en deursoek toe daar ʼn lewende ietermago wat met draad vasgebind was in die sak gevind is.
Pta-polisie soek man wat kind (11) verkrag, vermoor
Die Pretoriase polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn 44-jarige man wat glo ʼn 12-jarige meisie verkrag en vermoor het.
‘Staat se salarisrekening groei buitensporig’
“Ewe kommerwekkend is die feit dat die nasionale tesourie se aankope-afdeling gevind het daar is 12 000 afgestorwe mense op die register van maatskappye wat sake met die staat doen.”
Nelson Mandelabaai nou rampgebied
Dit volg ná die hoofdamme se vlakke Maandag verder gedaal het.
Drawwer sterf onverwags
ʼn Man is dood toe hy oudergewoonte gaan draf het.
[Foto’s] Gyselaarsdrama ontvou by Lichtenburg-munisipaliteit
ʼn Gyselaarsdrama is besig om by ʼn munisipaliteit in Lichtenburg in Noordwes te ontvou waar ʼn groep die burgemeester gyselaar hou en reeds die gebou aan die brand gesteek het.
[Video] Solidariteit stuur #BouSaam-veldtog van stapel
Die veldtog, wat oor ʼn tydperk van drie maande gaan strek, het ten doel om gemeenskappe betrokke te kry om saam aan suksesvolle selfdoen-instellings te bou.
Voormalige munisipale bestuurder skuldig aan korrupsie
Drie persone van Karoo Hoogland-munisipaliteit in die Noord-Kaap, insluitend die bestuurder en hoof finansiële beampte, is skuldig bevind op aanklag van korrupsie en geldwassery.
Molefe moet gaan ter wille van werkers, sê Solidariteit
Solidariteit het vandag ’n dringende hofaansoek beteken waarin die hof versoek word om verskeie besluite van die Eskom Raad van Trustees te hersien omdat dit ongrondwetlik en onwettig is.
Red landbou deur besluite op grond van feite, sê VF Plus
Neem landboubesluite op grond van feite. Meeste van ons huidige probleme is omdat landboubesluite op grond van politieke propaganda-stellings en mites geneem word.
Motsoeneng-verhoor hervat Woensdagaand
Die dissiplinêre verhoor van Hlaudi Motsoeneng, voormalige hoof bedryfsbeampte van die SAUK, begin Woensdagaand nadat hy ʼn saak in die arbeidshof verloor het om ʼn interdik te bekom om die uitsaaier te verhoed om hom te dissiplineer.
Modelbaas se vonnisoplegging uitgestel
Die staat het Woensdag hul misnoeë betuig met nóg ʼn vertraging in die saak van Dawie de Villiers, die hoof van ʼn modelagentskap in Kempton Park, wat in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis moet word.
Kobra pik 3-jarige: ‘Sy is ʼn brawe dogtertjie’
Die vrees en dit wat kon gewees het bly by jou as ʼn ouer, maar ons weet dat die emosionele skade met tyd beter sal raak.”
Man weer in hof ná meisie (3) se dood
Die man wat aangekla word van die verkragting van en moord op die driejarige Courtney Pieters, het Woensdag weer in die hof verskyn.