Die Stad Kaapstad het ʼn waarskuwing aan alle ondernemings en inwoners in Kaapstad uitgereik om alle nie-essensiële gebruik van munisipale water dadelik te staak.
SA’ners het baie bedmaats
Die bevindinge van ‘n opname toon onder meer hoeveel bedmaats Suid-Afrikaners het en in hoeveel gevalle hulle van kondome gebruik maak.
Kampsbaai-moord: Beskuldigde pleit, blameer dwelms
Diego Dougherty, ook bekend as Diego Novella, van Guatemala wat verdink word van die moord op sy vriendin, Gabriela Alban (39), in Kampsbaai in 2015, se verhoor het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad begin.
Durban-strande gesluit oor swaar reën
Die nat weerstoestande het ook talle kragonderbrekings tot gevolg gehad.
Man op plaas geskiet: ‘Hy het baie bloed verloor’
Spore wat aan die oorkant van die pad voor die huis gevind is, skep die vermoede dat die aanvallers die huis moontlik sedert Sondagmiddag dopgehou het.
Brits-grondgrype: Finale hofbevel verkry
Grondgrype is onwettig en grondeienaars het die reg om hul eiendom te beskerm. Dit is nou wéér deur die hof beaam.
Bejaarde kort veloorplanting ná honde hom verskeur
Oudsupt. Tom Chapman (74) gaan ʼn veloorplanting moet kry nadat twee van sy buurman se honde hom verlede Maandag buite sy huis in Pretoria se Moot-gebied aangeval en verskeur het.
Vrou sterf, man sak inmekaar op toneel
“Ons was steeds op die toneel toe haar man daar opgedaag het.”
16-jarige sterf ná kankerstryd
Die 16-jarige seun van Pretoria, ʼn enigste kind, se pa is ook vroeër oorlede.
Hof hoor oor geheime stemme tydens mosie van wantroue
ʼn Aansoek van die United Democratic Movement (UDM) om te bepaal of ʼn mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma met ʼn geheime stemming beslis sal word of nie, is Maandag in die konstitusionele hof aangehoor.
Meisie (8) ‘omvou deur liefde’ ná gesinslede sterf
Frank, Celesté en Franko Streicher en Lenisè Janse van Vuuren is dood nadat die voertuig waarmee hulle gery het op die R71 naby Gravelotte reg van voor teen ʼn vragmotor gebots het. Lua (8), die Streicher-egpaar se oudste kind, was nie ten tyde van die ongeluk in die voertuig nie.
Man vas ná 3-jarige se dood
Die driejarige Courtney was sedert 4 Mei vermis.
Veearts skiet vrou: Trysie is wakker en lê verklaring af
Trysie Coleman (58) wat voorverlede Vrydag glo per ongeluk deur haar veearts-man, dr. Jesse Coleman (68), geskiet is nadat hy haar glo as ʼn inbreker aangesien het, is buite gevaar, wakker en het reeds haar verklaring aan die polisie afgelê.
Onnie steeds vermis ná vloed
Rampbestuurowerhede en die polisie in KwaZulu-Natal het Maandag na ʼn onderwyser (48) begin soek wie se voertuig vermoedelik deur vloedwater meegesleur is.
Brink-gesin: ‘Ons kan die gebede aan ons lywe voel’
“Die verlange na ons kinders is op en af, maar dit is amper heeltyd moeilik,” sê Danie emosioneel. Lise se oë skiet dadelik vol trane en sy druk haar man se hand styf vas.
Gewilde omroeper, akteur doodgeskiet
ʼn Gewilde radio-omroeper en akteur is Sondagaand doodgeskiet.
Molefe glo fisiek weerhou van Eskom-kantoor
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die regering ons mense met so ʼn gebrek aan respek behandel.”
Waterskeidingsaak oor godsdiens vandag in hof
ʼn Waterskeidingsaak oor die behoud van godsdiens in openbare skole begin Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof. Die saak spruit voort uit ʼn klein groep aktiviste…
Twee vas ná hulle glo tweede keer Pta-winkel beroof
Twee verdagtes moet binnekort in die Pretoriase landdroshof verskyn nadat hulle glo dieselfde supermark twee keer beroof het.
Vier sterf in Secunda-botsing
Vier mense is Sondag op Moedersdag in ʼn trompop botsing buite Secunda in Mpumalanga dood.