Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig die Zuma-standbeeld word nie meer in Groot Marico opgerig nie.
Beamptes vra borg ná Sassa-‘bedrog’
Agt beamptes van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa), wat in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie, het Vrydag aansoek om borgtog gedoen.
Jacaranda se Rian ongedeerd
JacarandaFM word glo sedert Vrydagoggend oorval met oproepe van luisteraars wat gehoor het Van Heerden is vroegoggend oorlede.
Sê totsiens vir Spur se gratis burgers
Die nuus volg midde die herrie waarin die restaurantgroep tans gewikkel is.
Solidariteit se aansoek oor Hlaudi dan aangehoor
Die vakbonde wil Motsoeneng as respondent insluit om hom persoonlik aanspreeklik te hou vir die twee vakbonde se regskoste.
Hoenderbedryf: ‘Ons vra nie gunste, net regverdige behandeling’
Die implikasie van die inkrimping van die hoenderbedryf vir die landbou is veel wyer en verskeie randbedryfsrigtings sal ook hierdeur geraak word.
[Foto’s] Reusebrand woed in Durban
ʼn Reusebrand het in ʼn gebou naby die Durbanse hawe in KwaZulu-Natal uitgebreek.
Scott-Crossley se verhoor begin dan
Mark Scott-Crossley het Vrydag weer in die Lenyeye-landdroshof naby Tzaneen in Limpopo verskyn.
Agt Sassa-beamptes in hegtenis geneem
Die beamptes het glo Sassa se stelsels gemanipuleer deur mense sonder gebreke as gestremdes te klassifiseer om sodoende toelaes te bekom.
Vrou gevonnis vir moord op man
Leon Potgieter (62) is drie keer in die kop geskiet.
Vermiste tiener gevind: Man vas
Haar hande en voete was vasgebind en die liggaam het al begin ontbind.
Vere waai tydens pluimvee-debat in parlement
Die openlike vyandigheid tussen hoenderinvoerders en vervaardigers het Donderdag geïntensiveer toe albei partye mekaar blameer het vir die krisis wat deur die pluimveebedryf in die gesig gestaar word.
Eskom teken vyfjaarkontrak met NamPower
Eskom het Donderdag ʼn vyfjaarkontrak vir elektrisiteitverskaffing met Namibië se nasionale kragvoorsiener, NamPower, onderteken.
Graad 1-juffrou dood aangetref
ʼn 24-jarige graad 1-juffrou is Donderdagoggend dood aangetref in haar woonstel in Virginia in die Vrystaat.
Landelike beveiliging – regering doen te min te laat
“Daar moet ʼn nuwe plan gemaak word, plaasaanvalle het gedurende die eerste drie maande van 2017 teen ʼn ongekende koers toegeneem en is ʼn reusekrisis.”
Nuwe R60 miljoen-Kaapstad-pad oopgemaak
Die Stad Kaapstad het amptelik die nuwe R60 miljoen se R300/Bottelary-wisselaar oopgemaak, het die stad se owerhede Donderdag gesê.
Steenkoolvervoerders sleep Eskom hof toe
Die Coal Transporters Forum (CTF) het die hooggeregshof genader om ʼn interdik te bekom om Eskom te verhoed om onafhanklike hernubarekragprodusente (IPP’s) te kontrakteer, soos die regering beplan.
11-jarige het verkragtingslagoffer gered
ʼn 11-jarige seun van Zamdela in Sasolburg in die Vrystaat het ʼn vrou gered deur sy vinnige optrede.
Polisie ontken Kaapstad-busse is aan die brand gesteek
Die polisie in die Wes-Kaap het in ʼn verklaring gesê gerugte op sosiale media dat busse en voertuie aan die brand gesteek is of dat skote gevuur is, is onwaar.
Boer op plaas met ysterstaaf aangerand
Die boer, in sy 70s, was ure lank vasgebind voordat ʼn buurman op hom afgekom het.