Die hertog van Edinburg is reeds twee weke gelede in die hospitaal opgeneem.
Harry en Meghan aan Oprah: ‘Ek is bang geskiedenis word herhaal’
“Ek kan my nie indink hoe dit vir haar (Diana) moes gewees het, om al die jare alleen deur hierdie proses te moes gaan nie.”
Golden Globes: Hier is die wenners
Netflix se The Crown het weer talle toekennings ingeryg.
Ses doodgeskiet tydens betogings in Mianmar
Die regerende junta sukkel om ʼn massiewe opstandbeweging in Mianmar onder beheer te bring.
Foto’s: Kapt. Tom Moore gegroet
Die seremonie is op Britse televisie uitgesaai.
Auckland weer ingeperk
Dít volg nadat ’n Covid-19-pasiënt verskeie openbare plekke besoek het terwyl die reëls vir selfisolasie gegeld het.
Lady Gaga kry honde terug ná aanval op hondestapper
Die hondestapper is vroeër vandeesweek geskiet.
Air Namibia doen aansoek om likwidasie
Minstens N$8,4 miljard is die afgelope tien jaar bestee om die sukkelende lugdiens te red.
Tiger na sorgsentrum oorgeplaas ná ongeluk
Die ongeluk laat vrae ontstaan oor Woods se vermoë om steeds op topvlak mee te ding.
Tsjeggië besorg afsondering sal lei tot vetsug by kinders
ʼn Sportonderwyseres sê sy is besorg oor die gewig wat haar leerlinge opgetel het ná afsonderingsmaatreëls tydens die Covid-19-pandemie beteken het dat hulle afstandsonderrig moet ondergaan.
Pfizer toets derde dosis om SA-variant te teiken
Die maatskappye si in gesprek met reguleerders om ʼn gewysigde weergawe van die oorspronklike inenting te toets wat spesifiek die Suid-Afrikaanse variant sal teiken.
Woods ‘nie roekeloos’ tydens ongeluk
Woods kan wel van ’n aansienlik minder ernstige oortreding aangekla word.
Springsteen beboet oor twee tequila-sopies
Die wêreldberoemde rockster het geen vorige misdaadgeskiedenis nie en het skuld beken op die aanklag.
Minstens 79 sterf in tronk-oproer
Minstens 79 gevangenes is dood in gelyktydige oproerigheid by vier tronke in Ecuador.
Grootste dwelmvonds nóg in Europa gemaak
Dié dwelmvondse word as die grootste in onderskeidelik Europa en Nederland bestempel.
Tiger Woods wakker ná motorongeluk
Woods moes ’n operasie aan sy regterenkel en -voet ondergaan.
Tiger Woods in ernstige motorongeluk
Wetstoepassingsbeamptes wat op die ongelukstoneel afgekom het, meen Woods (45) is baie gelukkig om die ongeluk te oorleef het.
Man doen optrekke kragloos op paal
Omstanders het die man aangegaap waar hy ongeveer 10 meter in die lug optrekke op die kragpaal probeer doen.
Facebook-nuusverbod in Australië opgehef
Dit lyk of die Australiese regering en Facebook weer vriende is.
Woede oor Coca-Cola werkers vra om ‘minder wit’ op te tree
Coca-Cola loop steeds deur nadat sy oënskynlike opleiding aan werkers – waarin hy hulle onder meer vra om “minder wit” te probeer optree – laat verlede week aan die groot klok gehang is.