Daar is net agt dae oor voor Donald Trump se termyn as Amerikaanse president verstryk.
Covid-19 eis Richard Branson se ma
Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, het intussen bekend gemaak dat sy in die waakeenheid van ’n hospitaal vir Covid-19 behandel is.
Pous, koningin Elizabeth word teen Covid-19 ingeënt
Die pous en Brittanje se koningin Elizabeth II is die jongste hoëprofiel figure wat teen Covid-19 ingeënt word.
Kritiek oor Twitter-besluit om Trump af te skop
Die Duitse kanselier Angela Merkel sê vryheid van uitdrukking kan nie deur die hoofde van sosialemediaplatforms bepaal word nie.
Ondersoek na Covid-19-oorsaak gaan voort – WGO
Die WGO-span sal etlike dae ná die herdenking van die eerste sterftes in Wuhan in China aankom.
Vlugopnemers van Indonesiese rampvlug opgespoor
Die vliegtuig het skielik geduik, wat dui op ʼn katastrofiese voorval of ʼn iets wat doelbewus gedoen is.
Britse regisseur van ‘Up’-faam sterf
Michael Apted was veral bekend vir die TV-dokumentêre reeks ‘Up’, die fliek ‘Gorillas in the Mist’ en ʼn James Bond-fliek uit die 1990’s.
Oorskot, wrakstukke gevind ná Indonesiese vliegtuig neerstort
Die omgewing waar Sriwijaya Air se Boeing 737-500 neergestort het, is Sondagoggend deur die Indonesiese weermag bevestig.
Hewige sneeustorms in Spanje eis 3
Die Spaanse hoofstad Madrid het Vrydag sy swaarste sneeuval sedert 1971 beleef.
Covid-19: Pfizer, BioNTech se entstof werk nuwe variante teen
Die navorsing is beperk, maar kenners is nietemin versigtig optimisties.
Kontak met Indonesiese vliegtuig oor Java-see verloor
Daar word gevrees dat die passasiersvliegtuig in die see neergestort het.
Zim-joernalis wéér in hegtenis geneem
Hopewell Chin’ono is Vrydag vir die derde keer in ses maande in hegtenis geneem.
Trump permanent op Twitter verban
Trump het in sy laaste twiet aangekondig dat hy nie die verkose president Joe Biden se presidensiële inhuldiging gaan bywoon nie.
Foto’s: Sinkgat sluk motors in by hospitaal in Italië
Die hospitaal in Napels het verlede jaar talle koronaviruspasiënte tydens Italië se eerste golf van Covid-19-infeksies behandel.
Vrou sterf ná vermeende haai-aanval in NZ
Indien ’n nadoodse ondersoek die oorsaak van die vrou se dood as ’n haai-aanval bevestig, sal dit Nieu-Seeland se 25ste noodlottige haai-aanval in die geskiedenis van dié land en die eerste in sewe jaar wees.
11 miljoen in China weer ingeperk
’n Chinese stad met ’n bevolking van sowat 11 miljoen is weer ingeperk in ’n poging om China se grootste Covid-19-uitbreking in maande te stuit.
Polisieman sterf ná chaos by VSA-kongresgebou
Pres. Donald Trump het intussen die geweld waarmee die opstande by die Kongresgebou gepaardgegaan het, veroordeel.
Elon Musk nou wêreld se rykste
Musk was reeds op 30-jarige ouderdom ‘n miljoenêr.
Biden benoem sy kandidaat vir prokureur-generaal
Regter Merrick Garland is vyf jaar gelede ʼn setel in die hooggeregshof deur die Republikeine geweier.
Trump ‘onbepaald’ verbied op Facebook, Instagram
Facebook het die uittredende Amerikaanse president Donald Trump “onbepaald” van dié platform asook Instagram verban nadat hy glo vandeesweek se geweld by die Kongresgebou in Washington D.C op die platform aangeblaas het.