Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Al-Kaïda-leier dood in Amerikaanse aanval
“Die Verenigde State, ons belange en ons bondgenote is veiliger as gevolg van sy dood.”
Fluitjieblaser vir koronavirus sterf
Li het in Desember kollegas oor dié dodelike virus gewaarsku, maar die polisie het hom tot stilswye gedwing.
‘Kunstenaar’ aangekla wat op vlug beweer hy het koronavirus
“Ek het my kamera by my gehad. Ek wou ʼn ‘viral’ video maak. Ek wou dit op alle sosialemediaplatforms deel.”
Die wêreld in foto’s – 6 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
3 dood, talle beseer toe vliegtuig gly op aanloopbaan
Die voorval is een van twee wat vandeesweek verskeie lewens in Turkye geëis het.
Hollywood-legende Kirk Douglas sterf
Douglas was veral bekend vir sy rolle in Champion (1949) en Spartacus (1960).
Trump vrygespreek ná staat van beskuldiging
Só het die senaat gestem.
Kenia se geliefde olifant sterf
Die Kenya Wildlife Service (KWS) het Woensdag gesê hul geliefde olifant, Tim the Big Tusker, is oorlede.
Die wêreld in foto’s – 5 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Pelosi skeur Trump se toespraak op
Dit was tydens vanjaar se staatsrede weer duidelik dat dié twee nie juis ooghare vir mekaar het nie.
Oorstromings bedreig suide van Nieu-Seeland
ʼn Gesin vertel van hul angswekkende nag in ʼn hut op ʼn gewilde staproete toe vloedwater hulle vasgekeer het.
10 op skip het koronavirus
Die dodetal het in ’n enkele dag met 65 gestyg.
14 skoliere sterf tydens stormloop in Kenia
President Uhuru Kenyatta van Kenia het Dinsdag opdrag gegee dat ondersoek ingestel word ná 14 skoliere tydens ʼn stormloop gesterf het. Minstens 39 skoliere is tydens die voorval beseer.
Die wêreld in foto’s – 4 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Australië se ‘Swart Somer’ duur voort
Nog nooit het ’n Australiese brand ’n naam vir ’n hele seisoen van verwoesting gekry nie.
Nog ʼn koronavirus-sterfte buite China
China het Dinsdag bekend gemaak dat meer as 20 000 gevalle van die dodelike nuwe 2019-koronavirus (2019-nCoV) reeds aangemeld is.
Die wêreld in foto’s – 3 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nederlandse regering vra vrae oor grondonteiening
Die Nederlandse parlement het reeds sy kommer oor die beplande grondonteiening sonder vergoeding uitgespreek.
Koronavirus: SA wetenskaplikes tans in China
Duisende is gediagnoseer met die koronavirus, maar honderde het ook reeds herstel.