New South Wales in Australië is Saterdag lamgelê deur “katastrofriese brandtoestande” te midde van hoë temperature. Minstens een persoon is dood terwyl veldbrande in die suidooste van die land woed.
Maatskappy skuldig bevind oor selfmoorde
Didier Lombard, nou 77 jaar oud, het in die hof erken hy het in 2006 “ʼn fout gemaak” toe hy gesê het werknemers moet die maatskappy verlaat “deur die deur of deur die venster”
Dodelike skietery ure ná Poetin-toespraak
Die aanval was moontlik beplan om dieselfde tyd as Poetin se toespraak plaas te vind.
Sterftes, verwoesting terwyl brande in Australië voortwoed
Meer as 500 brandbestryders probeer in dié stadium om minstens 120 brande in bedwang te bring.
Brande in Australië bereik krisispunt
Sydney se lugbesoedelingsvlakke het Donderdag die hoogte in geskiet.
Reisverbod vir Gasa-Christene na heilige stede wyd veroordeel
Christene van die Gasa-strook is voorheen wél toegelaat om die heilige stede te besoek, maar die besluit is weens veiligheidsredes herroep.
Trump oor staat van beskuldiging: ‘Ek is nie bekommerd’
Trump het na die saak verwys as ʼn “heksejag” en volgehou dat hy niks verkeerd gedoen het nie.
Finalisfoto: Muise swaai appels in moltreintonnel
ʼn Foto van twee muise, wat op ʼn moltreinplatform in Londen oor ʼn stukkie kos baklei, is op die kortlys vir die Natuurfoto van die Jaar.
Passasiers beseer nadat vlug uit Kaapstad in Windhoek land
ʼn Meganisme wat passasiers in en uit die vliegtuig moet help, het onklaar geraak.
Minstens 3 dood in Filippynse aardbewing
Dit is die soveelste aardbewing om dié eilandgroep sedert Oktober vanjaar te tref.
Witeiland: Dodetal styg; giftige gasse hinder soektog
Die polisie het intussen die name van vyf van die slagoffers wat reeds amptelik uitgeken is, bekend gemaak.
Die nuwe Mej. Wêreld is…
Die 69ste Mej. Wêreld is Saterdag in Londen aangewys.
Tory-triomf kan Britse politiek verander
Die seismiese plate van die Britse politiek het oornag dramaties geskuif ná ʼn verkiesing wat Brittanje se premier, Boris Johnson, tereg as ʼn “politieke aardbewing” bestempel het.
Vulkaan: Ses liggame van Witeiland herwin
Nog ’n herwinning is onderweg vir die twee liggame wat in die stadium op die eiland agtergebly het.
Foto’s: Tories wen in Brittanje
Boris Johnson se veldtog het een belofte aan die Britte gemaak: “Om Brexit gedoen te kry”.
Beskuldigde gooi waterbeker; tref regter teen die kop
ʼn Man, wat al twee keer skuldig bevind is op aanklagte van seksuele mishandeling, het ʼn metaal waterbeker na ʼn regter gegooi en dit het haar teen die kop getref.
Vulkaan: Liggame dán van Witeiland herwin
Vulkanoloë het ʼn 50% tot 60% kans bereken vir nog vulkaanuitbarstings binne die volgende 24 uur.
Wrakstukke glo dié van vermiste Chileense vliegtuig
’n 24-jarige ingenieurstudent is onder die vermiste passasiers.
Time se ‘Person of the Year’ aangekondig
Die tydskrif Time het Woensdag sy “Person of the Year” aangekondig.
Gesteelde skildery moontlik dekades later in galery gevind
“Iemand het my geroep en gesê: ‘Kom, hier is ʼn kunswerk’.”