Hy dien 73 jaar tronkstraf uit en het ook al voorheen probeer ontsnap.
Die wêreld in foto’s – 5 Augustus 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Ohio-skieter se suster een van die slagoffers
Die 24-jarige man wat Sondag nege mense in Dayton, Ohio, doodgeskiet het, is destyds uit sy hoërskool geskors nadat hy lyste saamgestel het van mense wat hy glo wou vermoor en meisies wat hy glo seksueel wou aanrand.
Tiener gooi glo seuntjie van museum se balkon
Daar kon ten tyde van die voorval ʼn harde slag gehoor word voordat ʼn vrou uitgeskree het: “Waar is my seun? Waar is my seun?”
Tweede massaskietery in VSA binne 24 uur
Die meeste mense is vir skietwonde behandel, maar ander is vir onder meer snye behandel wat hulle opgedoen het terwyl hulle van die toneel probeer vlug het.
Op pad Heathrow toe? Maak seker van jou vlug
Veiligheidswagte, brandweerlede, ingenieurs en drywers by Heathrow beplan om ʼn minuut na middernag te begin staak.
20 sterf in Texas-skietery
Die El Paso-polisiedepartement het vroeër in ʼn twiet gevra vir bloedskenkings en gesê dit is “dringend nodig”.
Drie sterf toe krans op strand meegee
Besoekers en lewensredders het na die hoop rommel, wat glo duisende tonne weeg, gehaas om slagoffers so gou moontlik te help uitgrawe.
Die wêreld in foto’s – 1 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Osama bin Laden se seun dood
Daar was ʼn losprys van US$1 miljard (sowat R14,4 miljard) vir Hamza, wat die “kroonprins van jihad” gedoop is.
43 Hongkong-betogers kry borgtog
Die betogers is deel van ʼn groep van 49 wat Sondag aangekeer is in die grootste massa-inhegtenisneming sedert die betogings op 9 Junie begin het teen voorgestelde wetgewing wat gaan toelaat dat verdagtes in strafsake aan China uitgelewer mag word.
Die wêreld in foto’s – 31 Julie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 30 Julie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Planne vir geneties aangepaste muskiet om malaria te beveg
Van die 3 000 muskietspesies ter wêreld, waaronder 800 in Afrika, veroorsaak net drie spesies malaria.
Die wêreld in foto’s – 29 Julie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Pa aangekla ná tweeling in motor sterf
“Dít is ʼn tragedie van gruwelike afmetings.”
Twee tereggestel ondanks pleidooie van menseregtegroepe
Bahrein het twee mense tereggestel wat in ʼn terreursaak skuldig bevind is, ondanks internasionale versoeke vir genade te midde van kommer dat die mans nie ʼn regverdige verhoor gehad het nie en deur marteling gedwing is om bekentenisse af te lê.
Foto’s: 8 dood, 60 beseer toe twee aardbewings tref
Volgens die nuusinstansie is twee pasgebore babas, onderskeidelik tien dae oud en vyf dae oud, onder die oorledenes.
Foto’s: Parys braai, Londen kook weens hoë temperature
Klimaatswetenskaplikes waarsku dié temperature kan die nuwe standaard word.
Rekordbedrag vir ou paar tekkies betaal
ʼn Versamelaar het Dinsdag meer as R6 miljoen vir ʼn paar tekkies uit 1972 opgedok.