Pres. Cyril Ramaphosa het sy innige meegevoel aan die regering en mense van Libië uitgespreek nadat minstens 44 mense dood is in ʼn lugaanval op ʼn aanhoudingsentrum vir migrante, naby die Libiese hoofstad, Tripoli.
Boeing beloof miljoene dollar aan families ná vliegrampe
“In ooreenstemming met Boeing se proses vir liefdadigheidskenkings, sal werknemers van die maatskappy ook die geleentheid gebied word om donasies te maak.”
Facebook hoop om probleme binnekort uit te stryk
“Ons vra om verskoning vir die ongerief en werk daaraan om die situasie so gou as moontlik na normaal te laat terugkeer.”
Die wêreld in foto’s – 3 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Bekende Namib-olifant doodgeskiet
“Dit was beter vir ons om dit só te doen.”
Ebola ook op Suid-Soedanse grens gevind
Suid-Soedan staar nou nog ʼn uitdaging in die gesig nadat die eerste bevestigde geval van Ebola naby dié land se grens met die DRK aangemeld is.
Die wêreld in foto’s – 2 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Safricom stel nuwe tydelike hoof aan
Michael Joseph was voorheen ook die uitvoerende hoof van dié telekommunikasiereus en is tans die voorsitter van Kenya Airways.
Liggaam tuimel uit vliegtuig naby lughawe
“Die eienaar [van die huis] het die polisie gebel en die polisie het die vlugradar na KQ Vlug 100 nagespoor.”
2-jarige dood ná sy in krokodilkamp beland
Die peuter se ouers teel met die krokodille op hul plaas vir hul vleis en leer.
Die wêreld in foto’s – 1 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Telekommunikasie-hoë sterf
Hy was grootliks verantwoordelik vir die winsgewendheid van dié reusemaatskappy met ’n Amerikaanse waarde van $11 miljard.
Nóg botsings by viering van Hongkong se onafhanklikheid
Dertien polisiebeamptes is in die hospitaal opgeneem nadat hulle met ʼn ongeïdentifiseerde vloeistof, vermoedelik dreinskoonmaker, gespat is.
Foto’s: Ramaphosa oor ‘suksesvolle’ G20-beraad
Ramaphosa het ook gedurende hierdie tyd vergaderings bygewoon om bande met Rusland, China, Japan, Saoedi-Arabië asook die president van die Wêreldbank te smee.
73-jarige stapper week ná verdwyning gevind
Volgens owerhede het die 73-jarige Eugene Jo oorleef deur water uit ʼn spruit te drink, hoewel hy dae lank niks geëet het nie.
Trump lê geskiedkundige besoek af aan Noord-Korea
Pres. Donald Trump het Sondag die eerste dienende Amerikaanse leier geword om ʼn voet in Noord-Korea te sit.
Man sterf toe werkgewer hom in woud los
ʼn Oekraïense man se liggaam is in ʼn woud in Pole gevind nadat hy by die werk siek geword en sy werkgewer hom in die woud gaan los het eerder as om ʼn ambulans te bel.
Eskom ontken Zim het kragrekening betaal
Volgens berigte is die kragsituasie in Suid-Afrika se buurland só beroerd dat sommige huishoudings en ondernemings tot 15 uur per dag sonder elektrisiteit moet klaarkom.
Foto’s: Sterftes in Spanje aangemeld weens hittegolf
Intussen bemoeilik die knellende hitte ook pogings om ʼn verwoestende veldbrand in Tarragona in die noordooste van Spanje geblus te kry.
Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.