ʼn Supermark in Porac op die eiland het weens dié skudding ineengestort wat tot van die sterftes gelei het.
Die wêreld in foto’s – 23 April 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Paassondag-bomaanvalle ‘was vergelding’
Intussen het dit ook aan die lig gekom dat Sri Lanka op 11 April ʼn wenk ontvang het oor moontlike aanvalle op kerke.
Paassondag-bomontploffings: Dodetal styg; nog talle vas
ʼn Britse man het bevestig sy vrou en twee kinders is in die aanvalle dood.
Noodtoestand in Sri Lanka ná ontploffings
Die reeks bomontploffings Sondag het die lewe van minstens 290 mense geëis insluitend 27 buitelanders.
Sewe vas, dodetal styg verder ná bomontploffings
ʼn Aandklokreël geld van 18:00 tot 06:00 ná die aanvalle.
Paassondag-aanval: Nog twee ontploffings; dodetal styg
Die bomaanvalle word intussen uit alle oorde ten sterkste veroordeel.
Dodetal styg skerp ná bomontploffings
Twee van die bomontploffings is glo deur selfmoordbomaanvallers uitgevoer.
Tientalle dood ná ses bomme amper gelyk ontplof
Drie kerke en drie hotelle wat gewild is onder toeriste is deur die bomontploffings op Paassondag geteiken.
Ouers swaar gestraf oor ‘gruwelhuis’
“Ek kry soms steeds nagmerries oor die dinge wat gebeur het, soos om te sien hoe my broers en susters vasgeketting is en geslaan word.”
Mueller-verslag oor Trump binnekort vrygestel
Die spesiale ondersoeker Robert Mueller het 10 gevalle van moontlike inmenging tydens Amerikaanse pres. Donald Trump se verkiesingsveldtog ondersoek, het prokureur-generaal William Barr Donderdag gesê.
Botswana se grootste blou diamant nog ontdek
“Dit is ongelooflik ongewoon dat ʼn steen van hierdie kleur en aard uit Botswana kom.”
29 dood toe bus by wal afrol
Dit word vermoed dat die remme van die toeristebus waarskynlik onklaar geraak het of dat iets moontlik fout gegaan het die bus se versnellerpedaal.
Die wêreld in foto’s – 17 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Folau gaan veg vir sy loopbaan
Folau het vroeër die week ʼn kennisgewing ontvang waarin hy meegedeel is dat hy ʼn hoëvlak‑oortreding van die beroepspelers se gedragskode begaan het wat sy afdanking regverdig.
Miljoene bestee om FB-baas veilig te hou
Sommige meen Zuckerberg se sekuriteit is die duurste van alle uitvoerende hoofde ter wêreld.
Foto’s: Aktiviste neem Londen op horings
“Dit is ’n baie belangrike oomblik in die geskiedenis. Dit moes 50 jaar gelede al gebeur het. Die tyd loop uit en ons regering moet luister.”
Belowende navorsing oor outisme-behandeling
’n Verband tussen die brein en die maag hou belowende resultate in vir die behandeling van sowat die helfte van outismegevalle, naamlik waar die lyer ook ’n verskeidenheid spysverteringsprobleme het.
Die wêreld in foto’s – 16 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Kitsfeite oor die Notre Dame-katedraal
Kyk hier na foto’s van Maandagaand se vernietigende brand en na kitsfeite oor die Notre-Dame de Paris.