Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee sterf toe man groep met mes aanval
“Hul wit hemde het rooi geword nadat hulle geval het, en toe het ek besef hulle is gesteek.”
Zim-boer weer in hof oor grondonteiening
ʼn Boer van Zimbabwe sal in die hof verskyn omdat hy glo versuim het om deel van sy plaas te ontruim om plek te maak vir die seun van die minister van Manicaland- provinsiale sake, Ellen Gwaradzimba.
Die wêreld in foto’s – 27 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Maleisië se laaste Soematraanse renosterbul sterf
Die Soematraanse renoster is op die lys vir kritiek-bedreigde spesies as gevolg van stroping vir hul horings om in tradisionele medisyne te gebruik en onwettige indringing in sleutelhabitatte vir renosters.
Kragtige aardbewing skud Peru
Nagenoeg 140 000 mense woon in ʼn radius van nagenoeg 100 km van die episentrum.
Lyon-aanvaller steeds soek
Niemand het nog verantwoordelikheid vir die voorval, waarna Macron as ʼn “aanval” verwys het, aanvaar nie.
Die wêreld in foto’s – 24 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Britse eerste minister bedank
“Dit was die grootste eer van my lewe om dié pos te beklee wat ek binnekort sal verlaat.”
SA’ner, suster en swaer sterf in vliegtuigongeluk
Botha en sy vrou het Alaska besoek as deel van hul 20ste huweliksherdenking.
Verbod op olifantjag in Botswana opgehef
Volgens die regering is daar voorvalle waar olifante nie net landerye verwoes nie, maar ook inwoners doodmaak en ekostelsels verwoes deur bome af te breek.
Die wêreld in foto’s – 23 Mei 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
VSA ongelukkig met SA se besluit oor Chang
Masutha het bevestig dat die VSA se uitleweringsversoek ʼn paar weke voor Mosambiek se versoek aan Suid-Afrika gestuur is, maar hy het besluit om Chang aan Mosambiek uit te lewer.
Foto’s: SA wen weer goud by Chelsea-blommeskou
“’n Tuin het beweging nodig om dit lewendig te maak.”
F1-legende Niki Lauda sterf
Die voormalige Britse F1-kampioen Jenson Button het Lauda ʼn “legende” genoem, terwyl McLaren gesê het Lauda sal in die geskiedenis opgeneem word.
Meeste SA’ners ná Egipte-ontploffing terug huis toe
Niemand het nog verantwoordelikheid vir gister se bomaanval aanvaar nie.
SA toeriste beseer in bomontploffing
’n Bom het naby die heining van ’n museum naby die piramides afgegaan.
Saray Khumalo se medeklimmer sterf
Albei was deel van die groep van agt wat ook die Johannesburgse sakevrou ingesluit het.
Die wêreld in foto’s – 17 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Opgradering aan omstrede Boeing afgehandel
Die ongelukke het Boeing se verbintenis tot ons waardes van veiligheid, gehalte en integriteit versterk, want ons weet lewens hang af van wat ons doen.