Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Aretha Franklin se oorsaak van dood bekend
“In een van die donkerste oomblikke van ons lewe het ons nie die gepaste woorde om die pyn in ons harte te beskryf nie. Ons het die matriarg en rots van ons familie verloor.”
Aretha Franklin oorlede
Die Amerikaanse sangeres Aretha Franklin (76) is Donderdag by haar huis in Detroit in die VSA oorlede. Daar is vroeër die week berig Franklin is…
Die wêreld in foto’s – 16 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 15 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Hierdie is die lekkerste stede om in te woon
Aspekte wat oorweeg word sluit onder meer in die voorkoms van geweldsmisdaad, beskikbaarheid en kwaliteit van gesondheidsorg, vlak van korrupsie, kos en drank, klimaat en temperatuur en beskikbaarheid en gehalte van behuising, paaie, water en elektrisiteit.
Talle dood toe brug in Italië ineenstort
Talle persone is Dinsdag dood toe ʼn brug in Genoa, Italië, ineengestort het.
Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Talle sterf, huise verwoes in oorstromings
“Die invloed van hierdie ramp sal na verwagting nog lank gevoel word.”
Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Toeris wat foto’s neem deur seekoei doodgebyt
Die styging in damvlakke dra glo by tot ʼn toename in seekoeiaanvalle aangesien die diere nader aan hotelle en plase moet beweeg vir voldoende weiding.
Rugbyspeler sterf ná duikslag
Die jong speler het glo self van die veld af geloop, maar in die kleedkamer begin braak en verskeie kere sy bewussyn verloor.
Aardbewing lig Lombok-eiland met 25 cm
Wetenskaplikes sê die kragtige aardbewings in Indonesië wat die dood van meer as 300 mense veroorsaak het, het die eiland wat getref is met tot 25 cm gelig.
Vliegtuig val tydens werktuigkundige se ‘pretrit’
Volgens owerhede is die man wat die vliegtuig gesteel het ‘n werknemer van ‘n lugredery en het hy “selfmoordneigings”.
Zim-president se inswering uitgestel
Emmerson Mnangagwa sou môre tydens ʼn amptelike seremonie in Harare ingesweer geword het.
Foto’s: Name bekend van polisiebeamptes wat in Kanada-skietery sterf
Die polisie het nog nie ʼn motief vir die skietery bekendgemaak nie, maar het wel meer inligting verskaf oor hoe die gebeure ontvou het.
Vier dood ná skietery by woonstelkompleks
“Ek lê op my vloer. Die polisie het deur my wooneenheid gegaan. Hulle het al die woonstelle in die gebou deursoek. Dit klink asof alles in die binnehof begin het.”
Die wêreld in foto’s – 10 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
19-jarige gevonnis ná hy en broer gesin vermoor
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef.
Voormalige student se skuldigbevinding gehandhaaf
Die saak het wêreldwyd opspraak gewek nadat hy tot net ses maande tronkstraf gevonnis is.