Teen Dinsdagoggend was daar ook meer as 50 mense van wie daar nog nie rekenskap gegee kon word nie.
Man sterf tydens fratsongeluk op wittebrood
Die pasgetroude paartjie is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas waar die man later aan sy beserings beswyk het.
Thailand-grotdrama: Só word seuns uit grot gered
Dit het Maandag deur die nag gereën en dit kan die reeds gevaarlike reddingsoperasie vandag net nog ingewikkelder maak.
Nóg ʼn motorreus in die sop oor vervalste data
Dít kom kort nadat die vervaardiger in Oktober verlede jaar nagenoeg 1,2 miljoen voertuie herroep het.
Boris Johnson bedank
Boris Johnson, die Britse minister van buitelandse sake, het te midde politieke twis oor die land se Brexit-strategie bedank.
Die wêreld in foto’s – 9 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Britse vrou sterf ná vergiftiging
Die Britse vrou wat onlangs in raaiselagtige omstandighede met die lewensgevaarlike senumiddel Novichok vergiftig is, het gesterf.
Foto’s: Vyf sokkerseuns sover uit oorstroomde grot gered
Die 12 seuns, tussen 11 en 16 jaar oud, en hul 25-jarige afrigter is langer as twee weke gelede in ʼn grot vasgekeer.
Leeuwelpie uit ‘haglike omstandighede’ gered
Die eenjarige leeuwelpie, wat in ʼn hok in ʼn woonstel in Parys, Frankryk, as “eksotiese troeteldier” aangehou is, is nou na Suid-Afrika gebring.
Eerste seuns maak glo verskyning uit grot
Twee ambulanse kon gewaar word wat die toneel buite die grot verlaat.
Reddingspoging by oorstroomde grot begin
“Daar is ʼn storm op pad en as ons vir die reën wag, gaan die toestande nie so perfek wees soos dit nou is nie.”
Jagvereniging gaan met minister vergader oor verbod op jagfoto’s
Die minister het vroeër gesê die regulasie om die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms te verbied, sal van toepassing wees op almal, selfs jagters wat diere met wettige jagpermitte skiet.
Die wêreld in foto’s – 6 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Talle liggame gekry ná boot met toeriste sink
Duikers het reeds talle liggame uit die water gehaal en ander uit die wrak.
Gestremde 9-jarige vereer ná sy bababoetie se lewe red
Die negejarige meisie wat met serebrale verlamming gediagnoseer is en nie kan praat of loop nie, word nou as ʼn heldin geloof nadat haar vinnige optrede haar 18 maande oue boetie se lewe gered het.
Een sterf tydens reddingspoging by oorstroomde grot
Een persoon het gesterf tydens die reddingspoging by ʼn grot in Thailand waar 12 jong seuns en hul sokkerafrigter deur vloedwater vasgekeer is.
Die wêreld in foto’s – 5 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nog seksuele aanklagte teen Hollywood-akteur
Die jongste aantygings spruit uit beweerde voorvalle in 1996 in Westminster, in 2008 in Lambeth en in 2013 in Gloucester.
Verpleegster vas oor dood van meer as 10 babas
“Almal is steeds in skok oor die voorval. Sy het die werk gedoen waarvan sy nog altyd gedroom het en het voorgekom as ongelooflik toegewyd en professioneel.”
Namibië wil jagfoto’s op sosiale media verban
Die Namibiese regering het besluit om ʼn stokkie te steek voor die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms.