David Parirenyatwa, die land se minister van gesondheid, sê hoewel sommige mense vir geringe beserings behandel word, is daar talle beseerdes wat chirurgie moet ondergaan.
Zim-president oorleef aanval: Video wys ontploffing
ʼn Video wys die oomblik toe die granaat in die hoek van die verhoog ontplof het.
Melania Trump laat die tonge klap
“Dis ʼn baadjie,” het Melania se woordvoerder gesê. “Daar was geen verskuilde boodskap nie.”
Zim-president oorleef bomontploffing
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Saterdag ʼn bomontploffing oorleef.
Talle dood ná ontploffing waar Ethiopiese minister praat
Die verdagte het glo ʼn handgranaat gebruik en dit “na die verhoog probeer slinger”.
Gestrande jong SA’ners in China kry dán paspoorte
Sy is “dankbaar dat hierdie voorval opgelos is”, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
3 in hof ná moord op Namibiese egpaar
Giel (79) en Sarie Botma (78) is in Februarie vanjaar op hul plaas in die Koës-omgewing, in die suide van Namibië, vermoor.
Einde van bekende, geliefde gorilla
Haar eerste voorbladfoto, wat in 1978 verskyn het, was ʼn foto wat sy van haarself in ʼn spieël geneem het.
Die wêreld in foto’s – 21 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
SA gryp in oor gestrande jongmense in China
Lorraine Theron het intussen gesê sy is doodbekommerd oor haar 19-jarige dogter wat ook deel van die groep is.
Trump teken bevel oor immigrantouers en -kinders
Die Amerikaanse media is die afgelope paar dae oorheers deur beeldmateriaal van kinders wat huil wanneer hulle van hul ouers geskei word en in aanhouding geplaas word.
Die wêreld in foto’s – 20 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die wêreld in foto’s – 19 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Video: ‘Wonderwerk’ dat hommeltuig vermiste man vind
“Daar is geen twyfel dat dit nie sonder die hommeltuig moontlik sou wees om hom te vind in die tydsduur wat ons het nie.”
Audi-hoof vas oor uitlaatgas-skandaal
Stadler het in 1990 by Audi aangesluit en is in 2007 as uitvoerende hoof aangestel.
Foto’s: Groot aardbewing tref Japan
Dit is die grootste aardbewing in Osaka volgens rekords wat tot 1923 terugdateer.
Die wêreld in foto’s – 18 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
SA man wat vrou probeer vermoor in Britse hof gevonnis
Die regter het gesê Cilliers is deur seks en geld gemotiveer en dat hy “uitsonderlike gevoelloosheid” getoon het deur sy 42-jarige vrou, Victoria, twee keer te probeer vermoor.
Foto’s: Diana se susterskind trou met haar tiara
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, pragtig in ʼn blou en wit skepping, het sosialemediagebruikers aan die gons gehad toe sy ampertjies neer geslaan het toe haar hakskoene gewankel het op die ongelyk kerkterrein.
Dommer is ons voorland, sê kenners
“Om dit reguit te stel, dis nie ʼn geval dat dom mense meer kinders kry as slimmes nie. Dit het iets te doen met die omgewing want ons sien dieselfde verskille binne gesinne,” Rogeberg gesê.