Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 21 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nuwe ‘membraan’ ontsout seewater; herwin litium
’n Nuwe “membraan” wat glo die koste van die ontsouting van seewater veel goedkoper kan maak, is pas ontwerp.
Die wêreld in foto’s – 20 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Honderde KFC’s gesluit weens hoendertekort
Verbruikers was Maandag uiters ontsteld toe sowat 900 KFC-wegneemetewinkels in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland hul deure moes sluit weens ʼn tekort aan hoender.
17 dood toe ashoop ineenstort
Leonildo Pelembe, woordvoerder vir die brandweer, het gesê die huise is op ʼn laagliggende gebied aan die agterkant van die ashoop gebou.
Die wêreld in foto’s – 19 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vliegtuig met 72 aan boord stort neer
Die lugredery het aanvanklik Sondag ʼn verklaring uitgereik waarin gesê is al die passasiers aan boord die vliegtuig is dood, maar hy het die verklaring intussen onvoorwaardelik teruggetrek.
Morgan Tsvangirai Maandag ter ruste gelê
Morgan Tsvangirai, leier van die MDC-T, die opposisieparty in Zimbabwe, sal Maandag begrawe word.
Visekanselier in die sop oor Grace Mugabe se PhD
Die visekanselier van die Universiteit van Zimbabwe is in hegtenis geneem te midde van ʼn debakel oor Grace Mugabe se doktorsgraad aan dié universiteit.
Die wêreld in foto’s – 16 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Skoolskieter maak glo voorneme vooraf bekend
Die polisie het intussen meer inligting oor die voorval bekend gemaak waartydens 17 hoërskoolleerders dood is toe ʼn voormalige leerder met ʼn semi-outomatiese geweer in die gange van die skool losgebrand het.
Die wêreld in foto’s – 15 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gholfspeler, akteur in botsing wat een eis
“Die vrou se been was vasgeknyp tussen die stuurwiel en die paneelbord. Sy het om hulp geskree en was baie ontsteld. In ʼn stadium het hy [die akteur] gesê ons moet haar onmiddellik uit die voertuig help omdat hy rook ruik en bang is die motor slaan aan die brand.”
Talle dood ná skietery by skool
“Dis ʼn aaklige dag vir ons. Dis ʼn katastrofe. Daar is regtig geen woorde nie.”
Die wêreld in foto’s – 14 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Zimbabwe se Morgan Tsvangirai oorlede
Morgan Tsvangirai, leier van die MDC-T, die opposisieparty in Zimbabwe, is Woensdag oorlede.
Die wêreld in foto’s – 13 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Trump-skoondogter hospitaal toe ná verdagte koevert
“Ek is dankbaar dat Vanessa en my kinders veilig en ongedeerd is ná die ongelooflik skrikwekkende situasie wat vanoggend plaasgevind het.”
Die wêreld in foto’s – 12 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.