Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Palestynse militante glo deur SA gewerf
Israel het Woensdag gesê hy het op ʼn Palestynse militante operasie toegeslaan wat vermoedelik deur Iranse intelligensiebeamptes vanuit Suid-Afrika bedryf word.
Jagluiperd kry grootste werpsel nóg
Die jagluiperd en haar welpies, vyf wyfies en drie mannetjies, is gesond.
Vrou (47) by dieretuin deur renoster gegaffel
Die voorval het volgens die dieretuin gebeur tydens ʼn “daaglikse roetineprosedure”.
Die wêreld in foto’s – 3 Januarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Prins Harry, Megan Markle se troue gaan ponde glo laat inrol
Prins Harry en die Amerikaanse aktrise Meghan Markle se troue gaan die ponde glo laat inrol.
Foto’s: Skouspelagtige Niagara-valle ʼn winterwonderland
Die bekende Niagara-valle in Noord-Amerika het in die snerpende winterkoue in ʼn ysige sprokiesland verander.
Honderde bekendes meen ‘die tyd is verby’
ʼn Groep van meer as 300 bekendes, onder wie Reese Witherspoon, Sarah Jessica Parker, Blake Lively, Oprah Winfrey en Charlize Theron, meen ‘die tyd is verby’.
Die wêreld in foto’s – 2 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tweeling in verskillende jare gebore
Die tweeling is 20 minute uitmekaar gebore, maar op verskillende dae, in verskillende maande en in verskillende jare.
Tiener vas ná moord op ouers, suster en vriendin
ʼn Semi-outomatiese geweer is glo gebruik om die moorde mee uit te voer. Die polisie het op die vuurwapen beslag gelê.
12 sterf toe vliegtuig neerstort
“Hulle was die soort mense wat jy wens jy het baie van gehad. Hulle het altyd alles saam as ʼn gesin gedoen.”
Bekendes wat in 2017 dood is
Talle bekendes, plaaslik en wêreldwyd, is in 2017 oorlede.
Bejaarde sterf ná Melbourne-aanval
ʼn 83-jarige man het aan sy beserings in die hospitaal gesterf nadat ʼn sportnutsvoertuig verlede week glo met opset in ʼn skare voetgangers in Melbourne, Australië, ingejaag het.
Talle beseer toe handgranaat in nagklub ontplof
ʼn Man en vrou op ʼn motorfiets het glo die handgranaat in die vol nagklub ingegooi.
Foto’s: Talle sterf in brand by partytjie
Die vrou wie se partytjie dit was, het pas 28 jaar oud geword, en het ook in die brand gesterf.
Oud-sokkerster nou president
Die nuwe president is voorheen as Fifa se Wêreldspeler aangewys en het die gesogte Ballon d’or-toekenning ontvang.
Vlug draai ure later om oor verkeerde passasier
Die model Chrissy Teigen en haar sangerman John Legend was op die vlug en het saam met ander passasiers gewonder hoekom die vliegtuig na vier van die elf-uur-lange reis omdraai.
Talle dood na bomaanval by nuusagentskap
Foto’s van ooggetuies op die toneel het erge skade aan die geboue getoon en ʼn aantal liggame en beseerde mense wat op die grond lê.
Foto’s: Talle beseer ná ontploffing by supermark
Ondersoekers het gesê die ploftoestel is met skrapnel gevul om meer skade te veroorsaak.