In die video erken hy laggend dat hy die moorde gepleeg het.
Die wêreld in foto’s – 15 Desember 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nuwe spinnekopspesie kry naam uit ‘Harry Potter’
Wetenskaplikes in Indië was so betower deur die ontdekking van ʼn nuwe spinnekopspesie dat hulle dié agtpotige gedierte ʼn naam uit die Harry Potter-reeks gegee het.
Video: Ouers ontstoke oor pastoor se Kersvader-uitlatings
Hy het in ʼn inkopiesentrum teen die kinders en ouers uitgevaar en ouers daarvan beskuldig dat hulle hul kinders verkeerd grootmaak deur vir hulle “leuens” te vertel. “Ouers, julle moet ophou om vir jul kinders te lieg deur te sê Kersvader bestaan wanneer hy nie bestaan nie.”
Man verlam gelaat ná ramparty
“Ons is verpletter en het aanvanklik konstant gevra hoekom dit juis met ons moes gebeur. Ons was só gelukkig en het uitgesien na die groot dag. Maar vrae help nie, want alles gebeur met ʼn doel. Ons sal bid, want daar is krag in gebed.”
Kind sterf in Kersvader se arms
“Toe ek instap, het hy net daar gelê en was baie swak. Dit het byna gelyk of hy enige oomblik aan die slaap gaan raak. Ek het op die bed gaan sit en gevra: ‘Wat hoor ek dat jy Kersfees gaan misloop? Daar is nie ʼn manier nie! Jy is my nommer 1-elfie.’”
Die wêreld in foto’s – 12 Desember 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Talle dood ná ontploffing in kerk
Een van die grootste aanvalle op Christene het Sondag in Kaïro in Egipte plaasgevind.
Fossiel van geveerde dinosourus ontdek
Wetenskaplikes het Vrydag in Beijing aangekondig ʼn gedeelte van die stert van ʼn dinosourus, kompleet met bene en vere, is in ʼn ambersteen ontdek.
Boetie sterf, sussie by lyk ná ma hulle alleen los
Die ma wat haar kinders vir etlike dae alleen by die huis gelos het, het aan die polisie gesê sy “het nie geweet hulle kan doodgaan nie”.
Mick Jagger weer pa op 73
The Rolling Stones-sanger Mick Jagger het Donderdag in die ouderdom van 73 vir die agtste keer pa geword.
Die wêreld in foto’s – 8 Desember 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Wrak van vermiste Pakistanse vliegtuig gevind
Owerhede het bevestig die wrak van ʼn Pakistanse vliegtuig, wat Woensdag van die radar verdwyn het, is gevind.
Dodetal styg skerp ná aardbewing
Reddingswerkers deursoek nog die puin vir moontlike oorlewendes ná ʼn aardbewing Woensdagoggend in Aceh, Indonesië.
Vliegtuig met talle aan boord verdwyn
ʼn Vliegtuig, met minstens 40 passasiers en bemanningslede aan boord, het oor die noorde van Pakistan verdwyn.
Trump is ‘Time’ se Mens van die Jaar
Die nuutverkose president van die VSA, Donald Trump, is aangewys as die tydskrif Time se Mens van die Jaar vir 2016.
Die wêreld in foto’s – 7 Desember 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Video: Storie agter man wat kangaroe pot
Mense het ʼn video van ʼn man, wat in ʼn onderonsie met ʼn kangaroe betrokke raak, al miljoene kere regoor die wêreld gekyk, maar min mense weet van die hartseer verhaal daaragter.
Dief steeds leë hande ná 5 banke binne 3 ure
ʼn Man wat Maandag vyf banke binne drie ure probeer besteel het, is steeds voortvlugtig.
Talle sterf in Indonesië-aardbewing
Beeldmateriaal van plaaslike televisiestasies wys hoe liggame in swart sakke verwyder word.