Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, neem hierdie week se sakekwessies onder die loep.
Luister: Appel sing oor tye weg van die huis af
“Vir ons vrouens is dit partykeer baie moeilik om met ʼn musikant getroud te wees; dit voel of jy jou man met die wêreld deel.”
ToekomsVenster: Speel in harmonie
Ons ken mekaar nie, dit geld waarskynlik selfs vir die mense wat rondom jou woon.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW se nuwe 3-reeks
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se nuwe 3-reeks, Hyundai se Atos-buksie en Volkswagen se Amarok Canyon-bakkie.
Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog
“Die vertoning sélf het ʼn baie lekker gevoel; almal bring hul stoele en komberse en span uit in die amfiteater.”
ToekomsVenster: Is jy ook ʼn klakous?
Begin by lof aan die Here en net nou is jy in ʼn ander gemoedstemming.
Kosie Beukes: ‘Ek verruil musiek vir niks in die wêreld’
Kosie vertel dat dit sy grootste droom is om vir koningin Elizabeth sy konsertina te speel, maar dat hy dit nie op haar begrafnis wil doen nie, eerder voor dán.
Liefde agter tralies: Verlief op ’n misdadiger
Tronkbruide (en daar is selfs bruidegomme) is nie van lotjie getik nie, hulle weet presies wat hulle doen.
Luister: Vandag se sportnuus
Springbokke gaan deur land met trofee toer.
ToekomsVenster: Hierdie dag behoort aan die Here
Ek weet nie, maar Hy weet. Ek kan nie, maar Hy kan. Ek rus in Hom.
Van Twitter-grap tot SA se jongste musiekgroep
Dit het alles begin by ʼn foto van drie mans in kakieklere wat vroeër vanjaar op Twitter geplaas is, met ʼn onderskrif wat mense aangemoedig om aan ʼn kreatiewe naam vir dié nuwe “kletsrym-groep” te dink.
ToekomsVenster: Daar is ’n juweel daarbinne
Wie in jou omgewing wag net om “ontdek” te word?
Podlitiek: Onderhoud met Waldimar Pelser
Podlitiek gesels met Waldimar Pelser, hoofredakteur van Rapport en aanbieder van die KykNET-program Verslag in Gesprek.
ToekomsVenster: Middernag en steeds wakker
Is dit amper middernag in jou situasie? Is jy by opgee en moed verloor se vlakte? Die uitkoms mag nader wees as wat jy dink.
Luister: Pieter Marcato sing oor verhoudings in eerste enkelsnit
“Ek het nie probeer om oor verhoudings te skryf nie, maar dit is maar die woorde wat na my toe gekom het.”
Luister: Helpende Hand kry eie liedjie
“Ek wou nie weer iets skryf wat net sê dat ons moet help nie, ek wou sê daar is reeds mense wat help, so wat kan ons doen om hulle by te staan?”
ToekomsVenster: Nooit so alleen
Ken jy die alleenheid waarvan die teksgedeelte praat? Immanuel. God met ons, en met jou.
Podlitiek: Nog ʼn Lesufi Vlag-dag, DA konsolideer mag, Sasol-base verloor krag
Hierdie week word daar oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by Sasol aangaan, en berig word gegee oor die dood van Isis se leier, Abu Bakr al-Baghdadi.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se fikse Tucson
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Luister: Abel Knobel sing nóú sy eie deuntjie
Hy het ook onlangs sy lyf akteur gehou as die psigopaat Gerben Brummer in die sepie 7de Laan.