Maroela Media gesels in die volgende gesprekreeks met lede van die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers oor die vak en hoe om dit makliker vir die kind, ouer en selfs onderwysers te maak.
Sewe voor sewe: Jou prentjie van God
Dr. Retha Kruidenier se onderwerp is: “Watter prentjies het jy in jou kop van God?
ToekomsVenster: ‘n Deel van Christus se liggaam
Ds. Jannie Pelser herinner jou vandag dat jy ‘n deel van Christus se liggaam is.
Sewe voor sewe: Die belangrikheid van vandag
Ds. Hannes Noëth se tema is die belangrikheid van vandag.
ToekomsVenster: Vrugte van bekering
Dra jy die vrugte wat by bekering pas?
Luister: Stef Bos kaalvoet in Pretoria
Die Nederlandse sanger Stef Bos sluit sy toer Mooie Waanzinnige Wêreld in Pretoria af en hy gaan boonop by dieselfde geleentheid sy nuwe album Kaalvoet bekendstel.
ToekomsVenster: Gestuurde mense
Ds. Jannie Pelser vra: “Hoe is ek vandag ‘n gestuurde mens van God?”
Luister: Gary Botha kuier saam
Hennie Koortzen en Wynie Strydom saai uit vanaf Kia Centurion. Daar word heerlik rugby gesels. Pieter Rossouw en Gary Botha kuier saam.
Sewe voor sewe: Waaroor gaan ‘50 Shades of Grey’?
Ds. Johan Schutte verduidelik waaroor gaan ’50 Shades of Grey’ nou eintlik.
ToekomsVenster: Maak gate in die donker
Ons is die ligdraers van God.
Sewe voor sewe: Wat is fout met die wêreld?
Ds. Willem van Schalkwyk van die AP Kerk Hendrina vra en bespreek die vraag: “Wat is fout met die wêreld?”
Luister: Piet Byleveld, die man agter die moorddossiere
Esté Meyer Jansen het met Piet Byleveld gesels om bietjie meer oor die man agter die moorddossiere en ongeëwenaarde sukses uit te vind.
Luister: Gerrie Pretorius sing nou weer oor die liefde
Hierdie kompetisie is gesluit: Gerrie Pretorius se nuutste album getiteld, ‘Bring die liefde terug’, is gelaai met die soort treffers waarvoor die sanger en liedjieskrywer oorspronklik bekendheid verwerf he
ToekomsVenster: Volg Jesus se voorbeeld
Volg vandag is Jesus se voorbeeld.
Sewe voor sewe: Gesprekke met God
Dr. Jan Botha se tema is gesprekke met God.
Luister: Rocco de Villiers vier 25 jaar agter die klavier
Die pianis, Rocco de Villiers, vier vanjaar twee besonderse mylpale.
ToekomsVenster: ‘n Verloste mens
Ds. Jannie Pelser praat oor ‘n verloste mens se identiteit as Christen.
Sewe voor sewe: Waarheen is ons op pad?
Dr. Christo Pretorius wil weet: “Waar kom ons vandaan? Wie is ons en waarheen is ons op pad?”
Luister: Amerikaanse skrywer Randy Frazee praat oor sy nuutste boek ‘Ek Glo’
Randy Frazee, senior leraar by Oak Hills kerk in San Antonio, Texas, het verlede week in Suid-Afrika kom kuier tydens die bekendstelling van sy nuutste boek, ‘Ek glo’.
Luister: TV-reeks volg in die spore van Afrikaans
Afrikaans is een van die jongste erkende tale in die wêreld en vier vanjaar sy 90ste bestaansjaar. ‘In die spore van Afrikaans’ het gaan uitvind watter soort invloede die moderne taal se ontwikkeling gehad het.