Jesus se leierskap het radikaal anders gelyk.
ToekomsVenster: Sagaria, die stom priester
“As God so gesê het, kan ons dit maar glo.”
Ivan en Donnalee raak ‘romanties op radio’
“Donderdagaand raak en Ivan Botha romanties op radio,” het Donnalee op sosiale media geskryf.
Retief Burger: ‘Dis musiek wat met mense se harte praat’
“Aanbidding is nie net musiek nie; dis ʼn leefstyl. Dis die manier wat jy jou man of vrou hanteer en die manier hoe jy jou geld hanteer. Alles in die wêreld – met die uitsluiting van sonde – kan gedoen word as ʼn daad van aanbidding.”
ToekomsVenster: Elisabet ontvang genade in haar ouderdom
Het jy so gewoond geraak aan jou omstandighede dat wonderwerke nie meer kan gebeur nie?
Lianie May: ‘Ná 10 jaar is ek steeds ʼn plaasmeisie’
Lianie May, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, moes voor ʼn honderd toe deure te staan kom voor sy uiteindelik die geleentheid sou kry om te sing. En ja, die storie oor hoe haar loopbaan tydens ʼn oudisie in die kleedkamer van ʼn Vrystaatse skool begin het, is wél waar.
ToekomsVenster: Josef, die skrynwerker
In watter mate beskerm ons die goeie naam van ander mense, selfs al sou ons ons bedenkinge hê?
Luister: Vuil Wasgoed ‘inspirasie vir aksiefliek-makers’
“Ons het besef die rede hoekom daar so min aksieflieks in Suid-Afrika gemaak word, is omdat dit baie duur is, en om dit op Hollywood-skaal te doen is ʼn massiewe uitdaging.”
ToekomsVenster: Maria, die onwaarskynlike kandidaat
Gehoorsaamheid gaan met risiko gepaard.
Fatman: ‘Ek weet hoe dit voel om nie te lag nie’
“Ek weet hoe dit voel om nie te lag nie. Ek het daardie ‘plek’ self besoek. En as jy self weet hoe dít voel, gaan jy uit jou pad om ander mense te laat lag.”
ToekomsVenster: Onder mense en deur mense
Waar is die liefdestekens in jou lewe?
Luister: ‘Boeremusiek nie net vir oumense’
Die Vatvas Dansorkes is ʼn opkomende kitaar-groep wat onlangs hul eerste album, Gooi die meel, vrygestel het.
Luister: Leandie en Simoné gesels oor ‘Vuil Wasgoed’
Nadat Vuil Wasgoed in 2014 opslae as ʼn kortfilm gemaak het, is dit omskep in ʼn vollengte fliek wat vandag in teaters landwyd begin draai.
ToekomsVenster: God het die wêreld liefgehad
Hoe bewys jy God se liefde gedurende hierdie Kersseisoen?
Luister: Kevin Leo vier 21 jaar met eerste gospelalbum
Kevin Leo is ʼn kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie. Sy jongste album – en ook eerste gospelalbum – XXI is onlangs vrygestel.
ToekomsVenster: Jesus het die hemel agtergelaat
Ons sing dit: “Neem my lewe laat dit Heer.” Leef ons dit? Leef jy dit?
Luister: Marcato gesels oor ‘vrede vir almal’
“Mense vra ons al lankal wanneer bring ons ʼn Afrikaanse album uit en ʼn jaar en ʼn half gelede het ons besluit ons wil dit doen.”
Pippie se ma ‘kan nou saam met haar droom’
“Van verlede jaar hierdie tyd tot nou is daar só ʼn groot verskil. Pippie het soveel meer energie, sy probeer elke liewe dingetjie doen en met soveel oorgawe. Dit klink dalk nie na veel nie, maar sy kan al meer as honderd woorde praat, sy kruip ampertjies alleen en sy kan vir ʼn minuut op haar eie sit.”
ToekomsVenster: In die volheid van die tyd
Wees betyds in dít wat die Here jou opdra om te doen, nie laat nie en nie vroeg nie. Net betyds, soos Jesus
Gewilde omroeper groet radiostasie ná 14 jaar
Die gewilde radio-omroeper het dié aankondiging Maandagmiddag gemaak.