Maroela Media is ongetwyfeld die lekkerste kuierplek op die internet – hier kan jy gratis op hoogte bly van alles wat jy wil weet.
ToekomsVenster: Die ou manier van dink
Vader God, U woord sê dat U my gedagtes ken nog voordat ek dit gedink het. Ek bely dat my gedagtes oor ander mense nie altyd eerbaar en opbouend is nie. Vergewe my. Vergewe my dat my gedagtes soms boos is en my optrede negatief beïnvloed. Ek bid dat U ook my gedagtes sal vernuwe.
Spesiale radiostasie vir kinders deur kinders
Die Rooikruis-kinderhospitaal in die Wes-Kaap se radiostasie vir kinders wat deur kinders aangebied word, die eerste van sy soort, tref binnekort die klankgolwe.
Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak
Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Gerrie Nel op sy spoor het nie.
ToekomsVenster: Die jeug is in opmars
Vader God, Ons roep na U vir ons jeug!
Luister: Jakkie Louw wil hê nuwe album moet jou laat lag
“Ek wil hê die mense moet voel asof hulle met ʼn kort vakansie was – hulle moet lag en lekker na die stories luister, want dit is bedoel om ontvlugting te wees van baie van die negatiewe dinge waarmee ons op ʼn daaglikse grondslag te doen kry.”
ToekomsVenster: Vervreemding
Maak ons oë oop om die nood van mense rondom ons raak te sien. Ontroer ons harte en vul ons met ontferming. Hier is ons! Gebruik ons!
Luister: Polisiekar terug met vollengte album
Die Bende, beter bekend as die manne van Polisiekar, se lankverwagte vollengte album, Selfmedikasie, is vandeesmaand uitgereik.
ToekomsVenster: Die monster van rassisme
O, Vader van ons Here Jesus Christus, ons buig voor u troon van genade om U te vra om ons te help om die houvas van rassisme oor ons land te breek.
ToekomsVenster: Wantroue
Hemelse Vader, help ons om ons wantroue te oorkom, om ons medemense werklik te vertrou. En maak ons op ons beurt ook betroubaar!
Luister: Anton Goosen se Padkos ‘vir die lang- en kortpaaie’
Anton Goosen het as Afrikaanse liedjieskrywer en sanger geen bekendstelling nodig nie. Vandeesmaand is sy eerste vollengte album in 11 jaar, Padkos, vrygestel.
ToekomsVenster: Onreg
Help my om die pyn in ander se lewens raak te sien. Help ons om regverdig te leef, soos U van ons verwag.
ToekomsVenster: Bang vir die waarheid?
Dankie vir U Heilige Gees, die Gees van Waarheid wat ons in alle waarheid moet lei. Vergewe my al die leuens en halwe waarhede in my lewe. Maak my vry!
ToekomsVenster: Om te kan luister
Help my om met oop ore na ander te luister.
ToekomsVenster: Om soos Christus ʼn brugbouer te wees
O Here, maak ook van my ʼn brugbouer; in my gesin, by die werk, sowel as in die breë samelewing, waar ek ook al kom.
ToekomsVenster: Soos ons vergewe…
Help my om die genade wat ek van U ontvang het uit te straal na ander.
ToekomsVenster: Om jou sonde te bely
Vergewe ons en wees ons land genadig.
ToekomsVenster: My lewe op die altaar
Ek lê my lewe vir U op die altaar. Neem my lewe, Heer, en gebruik dit tot U eer.
ToekomsVenster: Die gesindheid van Christus
Maak my gewillig om tweede viool te speel, ter wille van die evangelie.
ToekomsVenster: Lig en sout – tot eer van God
Ek verheerlik Jesus Christus as my Verlosser.