In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne.
Luister: Die belewenis van opvoeding
Onthou jy nog daardie een onderwyser wat jou lewe verander het?
ToekomsVenster: Hou aan met bid
Die Here wil nie hê dat enige mens verlore sal gaan nie.
Video: Vervolgverhaal oor kernwapens beloof om te boei
“Ewe skielik gons Gansvlei van agente, kernbomgeheime en uraanverrykte leë emmers wat iewers begrawe is, en almal wil weet wat die konnotasie met die werklikheid is.”
Luister: Wiele2Wiele vat die langpad met Opel-bussie
Wiele2Wiele vat hierdie week die langpad met Opel se Zafira Life bussie en ry ook met Audi se elektriese e-tron S Sportback.
ToekomsVenster: Om lig te bring
Die angel van die dood is verwyder en die dood het sy greep op ons verloor. Al hierdie merkwaardig waarhede dwing ons om nuut en met verwagting te lewe.
Luister: Denkleier se wenke om uitdagings te oorkom
“Alles waarvoor jy lief is of voor omgee word op een of ander manier in gevaar gestel. Die vraag is, wat gaan jy daaromtrent doen?”
ToekomsVenster: Die appel van Sy oog
Mag die pragtige belofte van hierdie Psalm vir jou, gunsgenoot en liefling van God, vandag en elke dag dra.
ToekomsVenster: Ons tyd op aarde is so min
Betuig dankbaarheid, omhels, liefkoos, bemoedig, stel belang, staan op, stap, ruik, proe en doen. Na alles, ons het net hierdie oomblik.
ToekomsVenster: Om geestelik te groei
Dit alles is die werk van God die Heilige Gees en dan is daar dit wat ons moet doen.
Luister: Gee jou sosialemediarekeninge ’n positiewe hupstoot
Maroela Media het met die plaaslike sosialemediabemarkingspesialis Magriet Groenewald gesels oor die jongste neigings in sosiale media en hoe om jou profiel ʼn hupstoot te gee. Kom luister hier.
Luister: ‘Brisbane-seisoen’ inspireer Simoné Roets se debuutalbum
“Ek dink dit het iets te doen met ʼn mens se moedertaal. As jy in jou hartstaal kommunikeer is daar maar iets wat gebeur wat baie spesiaal is.”
ToekomsVenster: God maak jou sterk
“Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die Gees van die Here.”
Podlitiek: Musk se Twitter-koop, Vryheidsdag onder stetoskoop
Die Podlitiek-span wonder of dit nie soms ʼn bietjie makliker is om te kla as om al die vryhede wat ʼn mens wel mag opeis, dan nou op te eis nie.
Luister: ‘Wiele2Wiele’ ry met ʼn Opel Mokka
Vandeesweek gaan ry “Wiele2Wiele” met die nuwe Opel Mokka en wen die VW Spirit of Amarok-mediauitdaging.
Esté Gross bring klassieke klanke na Pretoria FM
“Daar is ʼn leemte en ʼn behoefte daaraan om klassieke musiekliefhebbers op hoogte van die jongste nuus in die Suid-Afrikaanse klassiekemusiekbedryf te hou.”
ToekomsVenster: ’n Magtige teenwoordigheid
Die Bybel sê: “bemoedig mekaar met hierdie woorde”.
Luister: SA gruwelfliek maak opslae
“Daar is veral ʼn baie sterk boodskap daarin oor wat die mensdom besig is om aan die natuur te doen.”
ToekomsVenster: Die deur staan steeds oop vir jou
Hoe kry ʼn mens deel aan die Seun? Jy vra Hom om jou deel te maak. Eerlik, opreg en afhanklik bely jy dat jy dit nie vir jouself of vir ander kan doen nie.
ToekomsVenster: Die Here is op hierdie plek
Ons beleef God nie altyd ewe naby nie maar dit is tye waar ons soos ʼn Jakob moet bely: “waarlik, die Here was op hierdie plek”.