Dit word deesdae al hoe moeiliker om sterker, vinniger en fikser as jou teenstander op die rugbyveld te wees. Jy sal iets ekstra in die spel moet sit en hom moet klop met dit wat tussen jou ore sit.
ToekomsVenster: Inklusiewe taal, ʼn taal wat lewens verander
Taal is ‘n magtige medium om naasteliefde te verwoord en te bevestig.
[Luister] Silwerkroon 2015: Stigter van SMF maak ‘n verskil
“Ek dink dis ons manier om dankie te sê vir die Here dat Hy vir ons die gawes en gunste gee om ook aan ander mense te gee.”
[Luister] Jennifer Zamudio vier 15 jaar in musiek
Jennifer Zamudio vier vanjaar haar 15de jaar in die musiekbedryf en om dit te vier het sy ʼn spesiale album uitgereik met ʼn versameling van haar grootste treffers van die 15 jaar. Maroela Media het met haar daaroor gesels.
[Luister] Silwerkroon 2015: Daar is geen einde aan dié steunpilaar nie
Willie Massyn (66) van Dominionville is een van Helpende Hand se top 6 Silwerkroon-finaliste. Dié projek erken en beloon bejaardes vir hul uitsonderlike passie vir hulle medemens.
[Luister] Jou kultuurkoerant vir 30 Julie tot 5 Augustus
Dit is weer tyd vir ons weeklikse kultuurkoerant met Charlie Smidt van die FAK. Luister na die podsending op alles te hoor oor die week se musiekvertoning, sangers se optredes naby jou en die bekendstelling van ‘n nuwe Afrikaanse radiostasie.
ToekomsVenster: Genesende taal, ʼn taal wat lewens verander
Mag ons tonge ‘n bron van genesing wees vir die seer van die wêreld rondom ons!
[Luister] TT Cloete: Só onthou hulle hom
Prof TT Cloete, wat vandag in die ouderdom van 91 jaar oorlede is, was bekend daarvoor dat hy die mense in sy lewe gekoester het. Maroela Media het gesels met ʼn paar van die mense wat die voorreg gehad het om met hom vriende te wees.
ToekomsVenster: Liefdestaal, ʼn taal wat lewens verander
Moeder Teresa het gesê as jy besig is om mense te veroordeel, het jy nie tyd om vir hulle lief te wees nie.
Silwerkroon 2015: Raakvat bejaarde maak ʼn verskil in Brackenfell
Antie Poeding is die bynaam vir Mercia Ruthenberg (72), wat Sondae vir die verstandelik gestremde kinders van ʼn plaaslike psigiatriese hospitaal in Brackenfell, Kaapstad, lekkergoed vat.
Silwerkroon 2015: Bly SA se topbejaarde in Polokwane?
Helpende Hand se jaarlikse Silwerkroonkompetisie erken en beloon bejaardes vir hul uitsonderlike passie vir hulle medemens. Een van vanjaar se top 6 Silwerkroon-finaliste is Erik Bekker (74) van Polokwane in Limpopo.
[Luister] Bobaasbakster gee wenke in jongste resepteboek
Bak is beslis weer mode en as jy dit nog altyd oorweeg het om ʼn loopbaan as bakker te volg, kan jy gerus Christine Capendale se kookboek, Bak vir pret en profyt, aanskaf.
ToekomsVenster: Geloofstaal, ʼn taal wat lewens verander
Ons lewe behoort sommer elke dag gevul te wees deur uitgesproke, kragtige en kort geloofsbelydenisse.
Luister: Só sê kenners oor nuwe planeet
ʼn Planeet wat talle ooreenkomste met die aarde het en ʼn veraf son-ster omwentel, is onlangs met Nasa se Kepler ruimteteleskoop ontdek. Wetenskaplikes meen dat dit die moontlikheid vir lewe op ander planete verhoog.
ToekomsVenster: Vrede, nog ʼn waarde vir ons tyd
Vrede is dan iets wat jy doen en ervaar en wat jy weggee. Suid-Afrika het baie vredemakers nodig.
Luister: Het die Springbokke ‘n kans?
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met die Springbokafrigter, Heyneke Meyer, oor sy span se kanse teen die All Blacks. Carel du Plessis en André Venter gee ook hul mening oor dié komende wedstryd.
ToekomsVenster: Betrokkenheid, nog ʼn waarde vir ons tyd
Ons het nodig om doelgerig betrokke te raak. Dit is al manier om die negatiewe afsydige gees te troef. Ons moet aksie neem en dinge doen om ons afsydigheid te demp. Maar dit is belangrik dat God eers ons negatiewe gedagtes nuut sal maak.
Luister: Jou kultuurkoerant vir 23 Julie tot 29 Julie
Charlie Smidt van die FAK is terug om te gesels oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur.
Luister: Afrikaans kry ʼn virtuele taal-instituut
“Een van Afrikaans se grootste skatte is die enorme vakkundige woordeskat wat oor baie jare ontwikkel is. VivA wil hiermee voortgaan deurdat kundiges terme sal skep en gebruikers dan die databasis sal kan raadpleeg.
ToekomsVenster: Geduld, nog ʼn waarde vir ons tyd
Ons het in ons land baie geduld en vergifnis nodig. Daar is soveel opgehoopte woede en onverdraagsaamheid.