Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 20-4-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Radio
20 April 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • sa-nuus
    • wêreldnuus
    • geldsake
    • nuuskommentaar
    • in diepte
    • grondhervorming
    • plaasaanvalle
    • koronavirus
  • Goeie goed
    • goeie nuus
    • stiltetyd
    • Toekomsvenster
  • Sport
    • rugby
    • krieket
    • gholf
    • atletiek
    • ander sport
  • Landbou
    • landbounuus
    • landboutegnologie
    • produksie
    • markaanwysers
    • weer
    • promosies
  • Debat
    • rubrieke
    • redakteursbrief
    • meningsvormers
    • só sê die lesers
    • nuuskommentaar
  • Kos
    • drinkgoed
    • gebak
    • vleis en seekos
    • bykosse
    • soetgoed
    • resep-video’s
    • Resepteboeke
    • smul-video’s
    • stuur jou familieresep
  • Afrikaans
    • boeke
    • gedigte
    • idiome en uitdrukkings
    • taalgebruik
    • interessante woorde
    • boek van die maand
    • #HoeNou?!
  • Vreemd
  • Leefstyl
    • gesondheid
    • mense
    • motors
    • ouerskap
    • reis
    • só maak mens
    • tegnologie
    • tuin
    • voorkoms
  • Vermaak
    • flieks
    • musiek
    • doen-dinge
    • bekendes
    • teater
    • televisie
    • top-20
  • Radio
    • uitsaaitye
    • radiodramas
    • podsendings
    • Briekaandraai
  • Kontak ons
    • stuur ‘n nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun Maroela Media só
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Radio

    • Podsendings
    • Radiodramas

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 65

  Kobus Bezuidenhout  ·   3 Mei 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie vertel Hans du Plessis watter André P Brink boeke jy moet lees. Pieter-Dirk Uys gesels oor sy nuwe interaktiewe verhoogproduksie, waar jy die aand se stories kan kies, en ons kuier saam met die gewilde Bobby van Jaarsveld.

 Allegaartjie Bobby van Jaarsveld

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 64

  Burger Meyer  ·   2 Mei 2013
Geen kommentaar

In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Susan Lombaard en Lani Snyman oor die verskillende maniere waarop jy koffie kan maak. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer oor die Vrouemonument in Bloemfontein en ons kuier ook by die flambojante pianis, Rocco de Villiers.

 Allegaartjie Koffie Rocco de Villiers

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 63

  Esté Meyer Jansen  ·   1 Mei 2013
Geen kommentaar

Burger Meyer gesels met Jo-Marie Rabie oor oudhede, ons kuier by Valiant Swart wat ons meer vertel van die reisprogram, Mooiloop, en ons gesels met Zane Meas oor sy nuwe rolprent wat handel oor vaderskap.

 Allegaartjie Jo-Marie Rabie valiant swart Zane Meas

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 62

  Kobus Bezuidenhout  ·   30 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie verduidelik Marlize Grobbelaar waarom ʼn aktiewe leefstyl vir jong kinders so belangrik is. Susan Hepple gesels oor die denkfunksies van die brein en ons vertel jou meer oor Jesus, ʼn nuwe Afrikaanse musiekblyspel.

 Allegaartjie

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 61

  Esté Meyer Jansen  ·   29 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn webontwikkelaar in Bobaasberoepe. Helen Ueckermann gee raad oor hoe om uit jou skuldsituasie te kom en Annelize Brits gesels met ʼn arbeidsterapeut oor siggestremde babas.

 Allegaartjie Annelize Brits Bobaasberoepe Helen Ueckermann persoonlike finansies siggestremde kinders

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 60

  Esté Meyer Jansen  ·   26 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Allegaartjie verduidelik Hans du Plessis waarom Karel Kielblock se boeke op jou ‘moet-lees’ lysie moet wees. Jaco Jacobs gee ons ʼn uitgewer se siening oor Afrikaanse kinder- en jeugboeke en ons vertel jou meer van Helpende Hand se Projek Leerkrag.

 Allegaartjie Hans du Plessis Helpende Hand Jaco Jacobs LAPA Uitgewers Projek Leerkrag

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 59

  Esté Meyer Jansen  ·   25 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie vertel Lani Snyman jou hoe om ʼn lekker koppie koffie tuis te maak. Ons gesels met Ilze Nieuwoudt oor die geskiedkundige besienswaardighede in Suid-Afrika en Anton Botha vertel ons meer oor sy nuwe orkes.

 Allegaartjie Ilze Nieuwoudt Koffie Lani Snyman

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 58

  Esté Meyer Jansen  ·   24 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Woensdag se Allegaartjie bring ons jou die laaste aflewering van ons gespreksreeks oor Demensie en Alzheimers. Ons gesels met die skrywer Louise Prinsloo oor haar boek ‘Kerkenberg tot Bloedrivier’ en kuier by Corlea Botha van De La Creme.

 Allegaartjie Corlea Botha
stress-3

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 57

  Esté Meyer Jansen  ·   23 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie vertel Marlize hoe jy tuis kan oefen om jou rug te versterk. Susan Hepple van Neurolink bespreek stres se invloed op jou breinkrag en ons gesels met Corrie Smith oor haar projek wat ʼn mediasentrum in Hoedspruit red.

 Allegaartjie breinkrag Marlize Grobbelaar Susan Hepple

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 56

  Esté Meyer Jansen  ·   22 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Maandag se Allegaartjie vertel Karin Venter jou meer oor ʼn grafiese ontwerper se beroep in Bobaasberoepe. Ons begin ʼn nuwe gesprekreeks oor persoonlike finansies en kuier by vanjaar se Mej. Suid-Afrika, Marilyn Ramos.

 Allegaartjie Bobaasberoepe Karin Venter Marilyn Ramos persoonlike finansies

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 55

  Kobus Bezuidenhout  ·   19 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie verduidelik Hans du Plessis hoekom Dolf van Niekerk se boek, Die Son Struikel, een van sy gunsteling boeke. Ons kuier by die sanger Marinus van Rooyen en bring vir jou ʼn verslag van Ghoema-toekennings.

 Allegaartjie

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 54

  Esté Meyer Jansen  ·   18 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou ʼn dubbeledosis gesprekke oor koffie – ons vertel jou alles oor die opleiding van baristas en gesels dan met ʼn man wat sy liefde vir ʼn goeie koppie boeretroos met Afrikaans gekombineer het om sy eie besigheid te begin. Ons kuier ook by die sprankelende Rinél Day, wat ons meer vertel oor haar sangloopbaan.

 Allegaartjie Koffie Lani Snyman Rinél Day

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 53

  Esté Meyer Jansen  ·   17 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Woensdag se Allegaartjie bespreek ons persoon gesentreerde versorging in ons gespreksreeks oor Alzheimers se siekte. Ons vertel jou meer oor Kraal-uitgewers se skoene-projek en gesels met Surika Beherns van PEN oor ʼn nuwe opleidingsentrum in die hoofstad.

 Allegaartjie Alzheimer Kraal Uitgewers PEN

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 52

  Kobus Bezuidenhout  ·   16 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie bespreek die fisioterapeut , Marilize Grobbelaar, oefening wat jy in jou kantoor kan doen. Ons kyk ook na die agt breinbeginsels en hoe jy dit in jou daaglikse lewe kan toepas en gesels met Hein Scholtz oor sy kookboek.

 Allegaartjie

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 51

  Esté Meyer Jansen  ·   15 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Maandag aflewering van Allegaartjie kyk Karin Venter na ʼn predikant se roeping in Bobaasberoepe. Ons vertel jou meer oor die Wêreldwyd-projek en kuier by die skrywer van die [email protected], Carina Diedericks-Hugo.

 Allegaartjie Bobaasberoepe Karin Venter

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 50

  Esté Meyer Jansen  ·   12 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie gesels Inge Strydom met die sangpaar Vivere. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek die Afrikaanse spanningsverhaal genre en ons kuier by Shannon Page wat die Highs School Superster talentkompetisie gewen het.

 Allegaartjie Hans du Plessis Vernames Verklap

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 49

  Esté Meyer Jansen  ·   11 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie Donderdag se Allegaartjie vertel ons jou meer oor die kompetisies vir baristas in ons koffiereeks. Daar is ook binnekort ʼn nuwe realiteitskookprogram met die naam Kokkedoor en ons gesels met die aanbieder en beoordelaars en ons praat met Michelle Botha en Edrien Erasmus oor die zef rap-groep, Die Vraag.

 Allegaartjie Koffie kokkedoor

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 48

  Esté Meyer Jansen  ·   10 April 2013
Geen kommentaar

In vandag se Allegaartjie bespreek Denise Fredericks die versorgingsopsies vir pasiente in ons gesprekreeks oor Alzheimers en Dementia. Ons gesels ook weer met die Botha-broers van die ontwerpersetiket, F Wilson Mode, oor die Las Vegas Modeweek en vertel jou meer van vanjaar se Lekkerlit-kompetisie.

 Allegaartjie Alzheimer Esté Meyer Jansen LAPA Uitgewers Lekkerlit-kompetisie

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 47

  Esté Meyer Jansen  ·   9 April 2013
Geen kommentaar

In ons Dinsdag-aflewering van Allegaartjie bespreek Marilize Grobbelaar die effek van ʼn langdurige sittery op die liggaam en sy gee ook wenke oor wat jy kan doen om dié effekte te voorkom. Susan Hepple bespreek neuronbane in ons gesprekreeks oor breinkrag en Burger Meyer gesels met ʼn animasie-ateljee oor nuwe tegnologie wat voordele inhou vir Suid-Afrika se rolprentbedryf.

 Allegaartjie breinkrag Marilize Grobbelaar Susan Hepple

Podsendings

Allegaartjie 2 – Program 46

  Esté Meyer Jansen  ·   8 April 2013
Geen kommentaar

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn brilopmaker oor die optometrie-veld in Bobaasberoepe. Ons kuier ook by die sanger, Johan van der Merwe, en gesels met Sarel Fourie oor sy musiek en oor hoe Chris Chameleon sy rol vertolk het.

 Allegaartjie
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 184
  • 185
  • 186
  • 187
  • 188
  • 189
  • 190
  • 191
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Landbou
  • Geldsake
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Weer
  • Markaanwysers
  • Finansiële aanwysers
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
  • Oor ons
  • Kontak ons
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

© 2011 - 2021 Maroela Media. | Bepalings en voorwaardes | Handleiding vir toegang tot inligting

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging.

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Kompetisies
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons