Daardie iemand wat toevallig oor jou pad gekom het, is dalk nie toevallig nie…!
ToekomsVenster: Om iemand se losser te wees soos Boas
Here, jammer oor my kortsigtigheid. Dankie dat U my dikwels kom bevry van myself.
ToekomsVenster: Om iemand se engel te wees soos Gideon
Here, so dikwels is ons woorde skerp dolke en so selde draers van u waarheid in en oor iemand se lewe. Jammer daaroor, Here
ToekomsVenster: Om iemand se wonderwerk te wees soos Elia en Elisa
Here, ek bring U my lof. Ek bring U my dank. U guns het my lewe omgedop.
ToekomsVenster: Om iemand se profeet te wees soos Jeremia
Here, mag U verheerlik word in my leef en uitleef van u roeping op my lewe.
ToekomsVenster: Om God se kleur en geur aan hierdie wêreld te bring
Here, dankie vir u Woord, nou kan ons verstaan en weet waarvoor ons hier is.
ToekomsVenster: Om skoonheidskrone, vreugde-olie en lofklede uit te deel
Here, u Woord bring lewe, vrymaking en heling aan soveel mense. Alle eer aan U!
[Luister] ‘Finansies met Wouter’: Hoe belê ek in myself?
Hoe verdien ʼn onderwyser, of iemand in enige ander beroep, meer geld? Wouter Snyman, die stigter en uitvoerende hoof van die finansiëledienste-maatskappy attooh!, spreek dié vraag en talle ander ook aan.
ToekomsVenster: Om saam met Jona onder sy komkommerplant te sit
Here, ’skuus vir my onwilligheid en ongehoorsaamheid. ’Skuus vir my domastrantheid.
ToekomsVenster: Popeye se sterkste eienskap … wat van jou?
Here, is dít u roeping op my lewe? Here, lei my. Here, rig my op.
ToekomsVenster: Verhale van vergifnis en herstel
Here, ek eer U vir u genade en guns so groot.
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Hoe bereik ek finansiële onafhanklikheid?
Finansiële onafhanklikheid is wanneer jy genoegsame bates het wat ʼn passiewe inkomste genereer wat al jou uitgawes delg.
ToekomsVenster: Wanneer ons weer die tulband dra
Here, ek loof U vandag weer vir die vryspraak en herstel wat U in my lewe bewerk.
ToekomsVenster: Wanneer Hy ons weer oprig in ons roeping
Here, ek begeer niks anders as die vreugde van iemand wat vrygespreek is nie.
ToekomsVenster: Wanneer Hy die verhouding tussen ons herstel
Here, U weet … U weet … U weet, ek het U lief. Amen.
ToekomsVenster: Wanneer ons Hom verloën het
Here, solank die haan kraai, kan ek U nie voluit dien nie … herstel my, Here.
Hemelbesem: ‘God praat Afrikaans’
“As jy baklei het in Afrikaans, teleurgestel was in Afrikaans, liefde ontvang het in Afrikaans, ís jy Afrikaans. Ek probeer die brûe bou en vir mense wys daar is soveel verskillende stories, uit verskillende oorde, in Afrikaans,” sê Hemelbesem.
ToekomsVenster: Om sy roeping te probeer systap
Is jou mandjie al vol, is jy kamstig so besig terwyl jy eintlik weet dat die Here jou roep, hier binne jou?
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Moet ek huur of koop?
Wouter Snyman gesels vandag oor die verskille tussen die huur en koop van eiendom. Hy vertel meer oor die uiteenlopende opinies tussen dié twee elemente.
ToekomsVenster: Om radikaal gehoorsaam te wees
Hoe lyk ons antwoord op God se roepstem?