Botter jou brood aan albei kante vir dié smullekker biltonghappies.
Resep: Wors-en-fetakaas-slaai
Oorweeg dié slaai met botterskorsie, boerewors en fetakaas, ʼn kombinasie waarmee jy net kan wen.
Resep: Ouma se aartappelkoekies
Maroela Media-leser Charlene van der Linde vertel dat haar ouma altyd hierdie aartappelkoekies vir hulle gemaak het.
Resep: Amanda se Mexikaanse pastaslaai
Maroela Media-leser Hermien Beukes sê die slaai smaak vorentoe saam met braaivleis.
Resep: Lekkerbek melkpap met braaisous
‘n Paptert is ‘n ou gunsteling om te bedien saam met ‘n braai. Probeer ons weergawe van dié braaitreffer.
Resep: Drieboneslaai
ʼn Bymekaargooislaai met goeie vesel.
‘Net koffie’ se arepa
Dié mieliemeelkoekie is veelsydig en kan as brood saam met ʼn maaltyd voorgesit word of jy kan dit saam met ʼn doopsous opdien.
Resep-video: Biltong-en-roombroodjie
Dié broodjie met ʼn biltong-en-roomvulsel is vreeslik lekker as hy warm uit die oond kom, veral saam met braaivleis.
Resep: Hoender-quesadillas
Quesadillas is ʼn doodmaklike, smullekker gereg wat jy sommer in ʼn kits kan maak.
Resep: Gevulde sampioene met brie
Hierdie is nie jou gewone knoffelsampioene nie.
Resep: Swartolyftapenade
Hierdie ryk smeer is heerlik op bruschetta of op ʼn toebroodjie saam met ander vulselbestanddele.
Resep: Happies met brie en uiemarmelade
ʼn Heerlike happie is nooit te versmaai nie! Of hoe?
Resep: Propvol aartappeljassies
As jy na iets maklik soek om vir die gesin op te dis, is dié aartappeljassies net die regte ding. Dit is eenvoudig om te maak en smaak heerlik.
Resep: Geroomde spinasie
Geroomde spinasie is heerlik as bykos saam met enige vleisgereg of jy kan dit selfs as ʼn vulsel vir pannekoek gebruik.
Resep: Appelkoolslaai
Dié verfrissende slaai is ʼn wenner vir enige lentebraai.
Resep: Heuning-en-mosterd-aartappelslaai
‘n Vinnige en maklike slaai wat by ‘n braai bedien kan word.
Resep: Braaisous vir wors en pap
Wat is braai nou sonder pap en sous? Hierdie sous is ʼn moet vir Saterdag se braai.
Resep-video: Basiese pampoenkoekies
Dié pampoenkoekies het geen suiker of botter in nie, maar proe steeds nét so lekker.
Resep: Pikante vakansieslaai
ʼn Bêreslaai is ʼn wenner, veral in die warm somertyd!
Resep: Geroosterde murgpampoentjie-, lemoen-en-rooi-uieslaai
Met die lente wat wink is hierdie oorspronklike slaai perfek om by die volgende braai voor te sit.