Het jy geweet daiquiri’s is na ʼn dorp in Kuba vernoem?
Resep: Kruisementjulep
Dié mengeldrankie is perfek om op ʼn warm lentedag in die tuin te geniet.
Resep: Warm witsjokolade
Gee dié warm drankie ʼn bietjie skop met ʼn ekstra sopie Amarula-likeur.
5 redes om meer melk te drink
Hierdie week is Wêreldmelkweek!
Pta-restaurant brou eie boetiekbier
Die hoofstad kan nou uiteindelik met sy eie boetiekbier spog waarvan die hop plaaslik in die hartjie van Menlopark in die ooste van Pretoria verbou is.
‘Ruimtewyn’ vir ʼn paar miljoen per bottel
Pétrus 2000, ʼn bottel ruimte-verouderde Bordeaux-wyn wat ongeveer 14 maande aan boord van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) deurgebring het, sal na verwagting vir miljoene opgeveil word.
Stellenbosch Wynroetes vier halfeeu-bestaan
Afgesien daarvan dat die Eikestad die tuiste is van die mees uitsonderlike premiumwyne in Suid-Afrika, het Stellenbosch Wynroetes die weg gebaan vir die land se wyntoerisme.
Annelien se kombuis: Pynappel-en-gemmerbier
Hierdie bier word met afvalstukke pynappel gemaak en die natuurlike fermentasie lewer ’n bier met redelike skop.
As Kaapstad ’n koffie was, hoe sou dit proe?
Koffieliefhebbers kry die geleentheid om met ʼn koppie boeretroos om die wêreld te reis en die plaaslike geure van die verskeie stede te kan proe.
Resep: Groen rooibos-smoothie
Alles wat goed is in een glas.
Resep: Limonade
ʼn Verfrissende koeldrank sonder kleur- en preserveermiddels.
Vier vandag SA se geliefde rooibos
16 Januarie is Rooibosdag in Suid-Afrika. Kyk hier hoe jy dit kan vier én leer ʼn paar feite oor dié tee waarvan jy dalk nie bewus was nie.
Resep: Yskoue boeretroos
Geniet jou koppie koffie selfs in die warmste maande van die jaar.
Resep: Partytjie-pons
ʼn Yskoue en vrugtige pons is ideaal vir ʼn somerbraai.
Skink ʼn glasie sjokolademelk na ʼn oefensessie
Dié suiwelprodukte het ʼn unieke nutriënt-profiel wat dit ʼn goeie hersteldrankie maak.
Resep: Alkoholvrye sangria
Hierdie vrugtige Spaanse drankie is ʼn treffer vir die somer. Sit dit voor met of sonder alkohol saam met baie ys.
Twee SA wyne pronk op lys van wêreld se beste
ʼn Chardonnay van Australië het die kroon gespan as beste witwyn.
Wen: Vier die lewe met Van Loveren se stylvolle nul-alkohol-vonkelwyn
Van Loveren se nuwe Absolute Zero-vonkelwyne is die perfekte reeks gesofistikeerde borrels wat enigiemand op enige plek en te eniger tyd kan geniet. Vir wie sal jy graag ʼn gemengde kissie Absolute Zero-vonkelwyne wil gee?
Wynmaker en jong wynmaker van 2020 aangewys
Die wynmaker en jong wynmaker van die jaar-toekennings fokus op gehalte en erkenning van uitnemendheid.
Resep-video: Geroomde koffie
ʼn Deftige koffie met dieselfde ou bestanddele!