Hierdie koekies is ʼn moet vir die vakansie!
Resep: Tuisgemaakte sjokoladegranola
Maak hierdie vakansie jou eie granola vir ontbyt of ʼn lekker peuselhappie.
Resep: Vrugtevlegsel
Hierdie heerlike nagereg is pragtig én feestelik.
Heerlike koekieresepte vir die feestyd
Vakansietyd is koekietyd; so kry jou kinders en sit die oond aan, nou gaan ons bak!
Annelien se kombuis: Sjokoladekoek met stroop
’n Heerlike alles-in-een-koek wat gaste altyd na meer laat vra.
Annelien se kombuis: Outydse soetkoekies
Ek het met hierdie koekies grootgeword en my ma sou net hier en daar ’n nuwe geur en tekstuur bygevoeg om die koekie iets uit ’n ander wêreld te maak.
Resep: Outydse karringmelkbeskuit
Tuisgemaakte karringmelkbeskuit soos jou ma dit destyds gemaak het.
Resep: Maklikste vrugtekoek ooit
Is jou vrugtekoek al gebak?
Resep-video: Kaserige biltongmuffins
Baie eenvoudig en smelt-in-jou-mond-lekker.
Resep: Sagopoeding
Bedien hierdie sagopoeding met tradisionele kaneelsuiker of maak dit deftig met appelkooskonfyt en meringue.
Annelien se kombuis: Brosbroodkoekies
Hierdie deeg is ook wonderlike speeldeeg vir klein handjies wat lief is vir speel saam met jou in die kombuis.
Resep: Piesangbrood met hawermout en rosyne
Vir die resep benodig jy net twee piesangs.
Resep: Pasteis de Nata
Hierdie smelt-in-jou-mond-melktertjies is uiters gewild in die strate van Portugal; nou kan jy dit in jou eie kombuis probeer maak!
Annelien se kombuis: Hoendermayo-tertjies
Dít is so ’n effense kroek-kors tussen blaardeeg en broskors. Die geheim is die koue bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel.
Resep-video: Marmite-muffins
Marmite en kaas is nie net vir toebroodjies bedoel nie! En kyk net hoe maklik!
Resep: Piesangbrood-poeding
ʼn Mengsel van sjokolade, vla en piesangbrood is waarvan drome gemaak word.
Resep: Gebakte macaroni-en-kaas
Hierdie macaroni-en-kaas is so lekker jy kan dit selfs koud eet.
Resep-video: Gesonder hawermoutkoekies
Geen verfynde suiker, botter of meel.
Resep-video: Maklikste appelkoek
Enigiemand kan hierdie heerlike, klam koek maak!
Annelien se kombuis: Miljoenêrskoekies
Hierdie brosbroodbasis is heerlik en veerlig met dekadente lae tuisgemaakte karamel en sjokolade.