Resep: Geelwortelkoek

Een van Maroela Media se lesers, Gerda Nel, het hierdie resep aangestuur. Sy beskryf dié geelwortelkoek as “ʼn ryk, klam koek met ʼn soetsuur maaskaasversiersel”. Heerlik!