Pampoenpastei

Susan Lombaard – Ons was skaars ʼn week terug van wittebrood af toe my skoonma vir Sondagmiddagete kom kuier. Ek wou haar beïndruk en het hierdie pampoenpastei gemaak.

Wortelkoek

Welna Bezuidenhoudt – Wat hierdie wortelkoek van my ouma anders maak, is die piesang wat bygevoeg word. Dit maak die koek heerlik klam.

Worsverrassing vir pasgetroudes

Elsabé Groenewald – Toe ek en my man net getroud is, het ons gereeld hierdie resep gemaak. Deels omdat dit maklik is, deels omdat dit vinnig is (pasgetroudes het mos beter dinge om te doen as kook) en deels omdat dit redelik goedkoop is.