Aartappels en uie is stapelvoedsel in my huis en soms moet mens maar kreatief raak om die mense aan die eet te hou!
Resep: Pannekoek sonder melk en eier
Is daar mense in jou huis wat allergies is vir suiwel of eier? Dan is dít net die resep vir jou!
Resep: Sampioen-en-blomkoolsop
Hierdie lekker sop is verspotmaklik om te maak.
Beweeg só na ʼn meer vegetariese dieet
Vandeesweek is Vegetariese Bewustheidsweek.
Resep: Vegetariese sampioen-en-uie-quiche
ʼn Heerlike maaltyd vir ontbyt óf middagete.
Resep: Hongaarse soja-ghoelasj
Vegetaries en veselryk!
Resep: Geroosterde tamatiesosasties op roosterbrood
Dié tamatiesosaties is smaaklik en kan as ʼn vinnige ontbyt of tussenin gereg bedien word.
Resep: Gemarineerde groentesosaties
ʼn Maklike, gesonde bykos vir jou braai.
Resep: Hoemoes
Hoemoes het ʼn Midde-Oosterse oorsprong en kan as ʼn doopsous of ʼn smeer gebruik word.
Resep: Eiers uit die 80’s
Gevulde eiers gaan nooit uit die mode nie.
Resep: Kekerertjie-en-fetaslaai
Hierdie veselryke slaai kan aangevul word met brood of vleis vir ʼn volledige maaltyd, of as bykos bedien word.
Twee heerlike resepte vir nasionale pasteidag
Vandag vier ons nasionale pasteidag – die lekkerte wat ʼn geurige vulsel in ʼn deegkombersie toedraai sodat dit makliker na ons mond vervoer kan word.
Resep: Eierballetjies
Jy het heel waarskynlik al die bestanddele reeds in jou huis!
Resep: Franse roosterbrood met sjokoladegeur
Bederf jouself met hierdie heerlike Franse roosterbrood vir ontbyt!
Annelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.
Annelien se kombuis: Tuisgemaakte roti
“Met hierdie resep en meegaande video glo ek sal die vrae rondom die maak van die immergewilde roti opgelos wees.”
Resep: Botterskorsie-en-sampioengebak
Maroela Media-leser Sophia van Loggerenberg vertel dat hierdie resep ʼn lewenslange familiebondgenoot is en altyd baie goeie aftrek kry wanneer dit gemaak word.
Resep: Eend se maklike macaroni-en-kaas
Maroela Media-leser Mike Bessinger sê sy vrou, Eend, het hierdie resep by haar oorlede ma en ouma gekry.
Sakpasresep: Korslose groentetert
Hierdie groentetert is gesond, maklik en goedkoop om te maak.
Resep: Glutenvrye gebakte aartappel met tunavulsel
Jy kan die tuna vervang met enige vis van jou keuse.