ʼn Heerlike kombinasie!
Resep: Tamatiebredie
Tamatiebredie soos net ʼn Suid-Afrikaner hom kan maak!
Wagyu: ‘Vleiservaring soos min’
Wagyu jaag die verbruiker ten minste drie keer meer as die gemiddelde prys wat ons gewoond is om vir ’n goeie biefstuk te betaal, uit die sak. Is dit dan die moeite werd om so ʼn bietjie meer daarvoor te betaal?
Resep: Stowetjops met kluitjies
Hierdie heerlike resep sal jou kombuis fantasties laat ruik!
Hap saam met Lochner: Seekospakkie
Kyk wat maak Lochner de Kock in hierdie week se episode!
Resep: Kaaps-Maleise viskerrie met geelrys
Partykeer is ʼn heerlike bak warm huiskos al wat jy nodig het om deur die week te kom.
Resep: Forelterrien
Hierdie gereg is heerlik saam met varsgebakte brood of roosterbrood.
Resep: Sardiens oor die kole gebraai
Heel, vars sardiens is een van Portugal se nasionale geregte.
Resep: Geurige hoender-pregorolletjies
Dié prego’s kry ʼn lekker byt met jalapeno-rissies.
Resep: Braaihoender met speserye, knoffel en suurlemoenbotter
Só ’n geurige hoender het jy lanklaas geëet.
Resep: Lynvis met lensies en kruisement-en-komkommer-raita
Vars, geurig en anders. Stel gerus hierdie een op die proef!
Resep: Vissop
Probeer hierdie maklike sop voor die lente haar kop uitsteek!
Resep: Geroosterde calamari met Viëtnamese doopsous
Skep vandag iets eksoties uit alledaagse bestanddele.
Hap saam met Lochner: Mosselkoekies
Seekosliefhebbers sal mal wees oor dié alternatief vir ʼn viskoekie!
Resep-video: Pannekoek-lasagne
Het jy geweet jy kan lasagne met pannekoek maak? Kyk hier hoe!
Resep: Gemarineerde tuna met warm Mediterreense groente
Geurige seekos met helderkleurige groente – mens eet mos met die oë ook!
Hap saam met Lochner: Roosmaryn-sosaties
Hierdie sosatie het nie net ʼn roosmaryngeur nie, maar ʼn roosmaryntakkie dien as die sosatiestokkie!
Resep: Suikermieliesop
Heerlik vir die winterkoue!
Resep: Avokado-en-maaskaashappies
Hierdie is die perfekte voorgereg, peuselhappie óf bykos saam met aandete.
Resep: Aartappel-en-uie-sop
Dié sop sal goed afgaan op ʼn wintersaand!