ʼn Smaaklike gereg om die hele gesin gelukkig te hou.
Wêreldbeker-vlam brand hoog in dié resepteboek
Herman Lensing erken maklik dat sy rugbykennis maar yl gesaai is, en dat ʼn braaivuur hom soms skrik op die lyf jaag. Tog weet hy dat rugby en braai ʼn onmisbare kenmerk van die Suid-Afrikaanse DNS is.
Resep: Mosselpot
Verbeel jou jy is by die see besig om dié mosselpot te maak.
Resep: Viskoekies
Die hele gesin sal hierdie versnapering geniet.
Resep-video: Kaas-en-maalvleisgereg in lugbraaier
Maak hierdie heerlike gereg wanneer jy oorskietmaalvleis het.
Resep: Maalvleis in koolblare
Probeer iets nuuts met dié koolgereg.
Resep: Boerewors-pasteiwiele
Hierdie southappie is perfek vir wanneer gaste aan die deur kom klop.
Resep: Lekker hoendersosaties met suurlemoen-en-koljanderpesto
As jy lief is vir pesto, sal jy gek oor dié heerlike sosaties wees.
Resep: Vinkel-, worsie- en olyfsosaties
Kikker jou volgende braai met dié smaaklike sosaties op.
Resep: Ontbeende varkrib
Stoor hierdie resep vir ʼn smaaklike Sondagmiddagete.
Resep: Tradisionele skaapboud met gebraaide aartappels
ʼn Skaapboud sal sorg vir ʼn eg Suid-Afrikaanse Sondagmiddagete soos min ander.
Resep: Klein lamspasteitjies
Daar is min dinge so smaaklik soos ʼn warm, geurige vleispasteitjie.
Resep-video: Rooiwyn-wildsvleis
ʼn Wildsvleis-gereg is wat jou pa op Vadersdag verdien.
Resep: Oondgeroosterde lamskenkels
Daar is darem min dinge so lekker soos ’n warm bord kookkos, veral wanneer die vleisgereg lamskenkel is.
Resep: Sampioen-en-maalvleisbobotie
Kikker jou volgende bord bobotie met dié resep op.
Resep: Gebraaide vis met ertjieroom
Bederf jou gesin met ’n gebraaide vis bedien saam met slaai, rys of selfs ’n pot warm groente.
Geen diensfooi hiér geduld
Selfs jou ouma sal sukkel om by dié padstal se disse kers vas te hou. En dít boonop teen ʼn baie billike prys.
Resep: Gebraaide biefstuk met appelkoossalsa
Daar is min dinge so lekker soos ’n goeie stukkie vleis.
Resep: Gebakte boereworsgereg
Boerewors is toe nou nie net vir die braaivleisvuur nie.
Resep-video: Maalvleisgebak in ʼn blikbeker
Maalvleis is altyd ʼn gerieflike opsie omdat dit saam met byna enige iets geëet kan word. Daarom het ons nóg ʼn gereg uitgedink om voorbereiding vir aandete vanaand sommer in ʼn oogwink klaar te kry.