Jy sal nie spyt wees wanneer jy dié hoendergereg vir jou gesin voorberei nie.
Resep: Springbokfilet met biltongkors en gekaramelliseerde uie
Met hierdie gereg kombineer ons twee van die lekkerste goed wat daar is: springbokfilet en biltong.
Resep: Soet-suur hoender
Daar is darem niks so lekker soos ʼn bord kookkos nie.
Resep: Garnaalkerrie
Dié garnaalgereg sal jou vinnig troos wanneer jy na die see verlang.
Resep: Garnale met paprika en bier
Verbeel jou jy is by die see en berei hierdie smaaklike garnale vir die hele gesin voor.
Resep: Skaapstertjies
Geniet die feesseisoen met dié eg Suid-Afrikaanse skaapvleisgereg.
Resep: Seekos-paella
Geniet die son, see en die Kersseisoen terwyl jy smul aan heerlike seekos-paella saam met jou geliefdes.
Resep: Oupa se beesstert
Daar is min dinge so eg Suid-Afrikaans soos beesstert. Hierdie warm, heerlike vleisgereg is perfek vir familie-kuiers en samesyn.
Resep: Kreefslaai
Verbeel jou dat jy op ʼn strand langs die Weskus is wanneer jy dié slaai aanmekaarslaan.
Resep: Varkies met salsa
Varkvleis-liefhebbers sal gaande oor dié smullekker gereg wees.
Resep: Soet-suur hoenderlewers
Kikker hierdie Suid-Afrikaanse gunstelingdis met ’n nuwe geur op.
Resep: Gebakte vis met ’n verskil
Wissel die vakansie se vleisgeregte met ʼn eg Kaapse visgereg af.
Resep: Nektarien gevulde varkvleis
Daardie soet, sappige eerste somershappie van die eerste perske in die nuwe somerseisoen is ’n onvergeetlike belewenis.
Resep-video: Biltong-braaipakkie
Hierdie krakerige lekkerte is vol verrassings.
Resep: Varktjops met pynappelblatjangsous
Sit ʼn bietjie oemf in jou volgende bord kos met dié geurige varktjops.
Resep-video: Beesbredie
Die bredie is heerlik saam met rys of kapokaartappels.
Resep-video: Frikkadelle in ʼn tamatiesous
Jy kan dié resep met of sonder die tamatiesous maak. Drup ʼn bietjie olyfolie oor die frikkadelle in plaas van die sous voor jy dit in die oond bak. Dis heerlik saam met pasta of ʼn dik sny vars gebakte witbrood en botter.
Resep: Heel braaivis
Dié braaivis smaak heerlik saam met gebakte aartappels en ’n groenslaai.
Resep: Oondgebakte witvis
Dié resep is perfek wanneer jy na geurige en gesonde geregte op soek is.
Resep: Pikante varksosaties met pynappelsalsa
Kikker jou volgende braaikuier met dié interessante sosaties op.