Hierdie resep sal vir ’n heerlike, warm bord kos sorg wanneer die winterkoue jou dalk baasraak.
Resep: Gevulde varktjops
Hierdie resep sal enige vleisliefhebber se mond laat water.
Resep: Beesstertpotjie
Maak hierdie smullekker beesstertpotjie wanneer jou hart na regte boerekos smag.
Resep: Snoektert
Maak asof jy met vakansie by die see is en bak hierdie heerlike snoektert.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se stokvis- en skelvisgeregte
In die derde episode van “Tiaan Proe” is daar heerlike skelvis- en stokvisresepte gemaak.
Resep: Wildsvleispastei
Beproef gerus hierdie smullekker en eenvoudige wildspastei-resep.
Vyf heerlik geregte vir Paasfees
Van Ouma se plaaskoekies tot smaaklike kerrievis, hierdie disse sal ongetwyfeld vir ‘n kleurvolle Paasfeestafel sorg.
Resep: ‘Tiaan proe’ se vinnige piekelvis, hoendergereg en Paasbolletjies
Hierdie resepte uit ‘Tiaan proe’ is pasgemaak vir ʼn Paasfeesmaal.
‘Net Koffie’ se gesmoorde lamskenkel-en-boontjie-dis
Maak hierdie heerlike lamskenkel-en-boontjie-dis uit die eerste episode van die reeks wanneer jy lus is vir iets nuuts en unieks.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se visvingerpizza, aartappelgeregte en macaroni-en-kaas
Tiaan Langenegger is terug op die kassie met ʼn splinternuwe program, Tiaan Proe. Kry die nuutste episode se resepte hier.
Resep: Varkboud met vrugtesous
Geniet hierdie varkboud met jou volgende Sondag-familie-ete.
Resep-video: Ontbytbroodjies
Hierdie ontbytbroodjies is die perfekte dis om te bedien wanneer ’n klomp monde gevoer moet word.
Resep: Oondgebakte heuning-en-suurlemoen-hoender
Bak hierdie heuning-en-suurlemoen-hoender wanneer jy weer begin kopkrap oor wat om vanaand op die tafel voor te sit.
Resep: Biefribbetjies in rooiwyn
Trek daardie prutpot van jou nader en berei heerlike biefribbetjies vir jou en jou gesin.
Resep: Eddie Elektriek se rooiwarm-rissie-beesvleis-tortillas
ʼn Heerlike maaltyd wat die kieste ʼn bietjie warm sal laat kry.
Resep-video: Kaasworspasta in een pot
Dié pasta is so vinnig en maklik om te maak – gooi alles net in een pot en binne ʼn paar minute het die hele gesin ʼn ongelooflike lekker maaltyd.
Resep: Salami-en-soetrissie-voupakkies
Wraps (tortilla-voupakkies) werk goed vir die kosblik. Dit is ook ʼn heerlike, vinnige en gesonde middagete.
Resep: Veelsydige vleisbrood
Sit ʼn sny van hierdie vleisbrood voor op ʼn broodrolletjie met roketblare of saam met geroosterde groente en slaai.
Resep: Korslose aspersie-en-ham-quiche
Wie het gesê gesonde kos moet vaal of smaakloos wees? Dié korslose quiche lyk nie net mooi nie, maar is ook propvol goeie vet.
Resep: Gekrummelde hoenderstukke
Kyk net hoe heerlik lyk dié resep! Jy gaan maar ekstra moet maak – daar gaan vuisgeslaan word oor die boudjies …